ATKV-Oorde
    Algemeen
    Lidmaatskap
Lidmaatskapvoordele
Lidmaatskapaansoekvorm (drukbaar)
Lidmaatskapkategorieë
    Nuusvrystellings
    ATKV-Projekte
    Hoezit!
    ATKV-Takke
    Taalgenoot • TG
    ATKV-Taaldiens
    LAPA Uitgewers
    ATKV-Jeuginstituut
    ATKV-Nuusbrief
    Spesiale Aanbiedinge
 
ATKV-nuusbrief subskripsie
Naam :
E- Pos :
Opsioneel:
Lidnommer :
  Lidmaatskap :: Lidmaatskapkategorieë  
 

Lidmaatskapkategorieë

 

Die volgende Kategorieë geld ten opsigte van lidmaatskap.

Aktiewe lid:
'n Aktiewe lid word volgens die ledestelsel beskou as 'n lid wie se ledegeld op datum is en in stand gehou word.

Onaktiewe lid:
'n Onaktiewe lid, is ? lid wie se ledegeld meer as 60 dae agterstallig is en wie se lidmaatskap volgens die statute beëindig moet word.

Aktiewe taklid:
Volgens die Takreglement word die volgende vereistes gestel vir Aktiewe Taklidmaatskap.  Dit is belangrik om daarop te let dat daar 'n verskil is tussen Aktiewe lid en Aktiewe taklid.

3.3 'n Lid wat vir aktiewe lidmaatskap in aanmerking wil kom moet bereid wees om tot 'n Takbestuur verkies te word; die ATKV-kongres as 'n takafgevaardigde by te woon en verslag te lewer; aktief deel te neem aan die beplanning en reëlings ter uitvoering van die takjaarprogram en nie net takprojekte bywoon nie.

3.4 'n Takbestuur besluit aan die einde van elke kalenderjaar, watter lede gedurende die jaar aktief aan die projekte van die Tak deelgeneem het.  Aktiewe lidmaatskap word toegeken vir die betrokkenheid by ten minste drie takbyeenkomste/ takgeleenthede per kalenderjaar deur die Tak aangebied.

3.5 'n Lys van aktiewe lede van die Tak  onderteken deur die Takvoorsitter en Sekretaris word aan die einde van elke kalenderjaar aan Afdeling Ledesake  gestuur

Meewerkende lid:
Daar is ruimte vir persone wat, slegs aan tak aktiwiteite wil deelneem, om by 'n tak aan te sluit en lidmaatskapgeld betaal, soos van tyd tot tyd deur die direksie bepaal.  Sulke lede het slegs stemreg op takvlak en geniet geen voordele nie.  Hierdie lede staan bekend as meewerkende lede.

 
Ledevoordele pdf


[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]


 

Kitsskakels

ATKV-Oorde > ATKV-Oorde
Kyk wat bied ons sewe spogoorde aan!
 
VakansieRande > VakansieRande
Jy verdien 'n blaaskans!
 
Soek 'n Tak > Soek 'n Tak
Ons het 'n tak naby jou!
 
ATKV-Nuusbrief > ATKV-Nuusbrief
Kliek hier vir ons maandelikse nuusbriewe
 
VRIENDE VAN DIE ATKV > VRIENDE VAN DIE ATKV
Organisasies wat die ATKV se werk, visie en kultuuropdrag ondersteun en aanvul
 
Kubervriende > Kubervriende
Kyk wat sê ander Afrikaanse webwerwe!
 
ATKV op Facebook > ATKV op Facebook
Besoek die ATKV se Facebookprofiel!
 


Designed, developed & hosted by eliance