ATKV-Oorde
    Algemeen
    Lidmaatskap
    Nuusvrystellings
    ATKV-Projekte
    Hoezit!
    ATKV-Takke
    Taalgenoot • TG
    ATKV-Taaldiens
    LAPA Uitgewers
    ATKV-Jeuginstituut
    ATKV-Nuusbrief
    Spesiale Aanbiedinge
 
ATKV-nuusbrief subskripsie
Naam :
E- Pos :
Opsioneel:
Lidnommer :
 

Wie is ons

 

By die ATKV beleef ons nie net ons kultuur nie. Ons leef dit; van die oggend tot die aand, van biltong tot beskuit, van Ingrid Jonker tot Koos Kombuis, van Langlaagte tot Londen en Secunda tot Sydney. Want vir ons is ditmeer as net 'n werk, dis 'n passie en 'n leefwyse. En dié passie is nie net 'n gevoel nie. Dag vir dag voeg die ATKV daad by die woord met 'n propvol program van landswye aktiwiteite en projekte. En uiteraard doen ons dit vir die pure tonekrul-lekker daarvan. Maar ewe belangrik is ons toewyding om kultuur te gebruik om mense wyd en syd in ons land toe te rus met die vaardighede en kultuurdiepte om die land van rugby en sonskyn verder uit te bou tot die land van hoop en geleenthede!

Die ATKV is 'n kultuurorganisasie wat die Afrikaanse taal en kultuur beleef, uitleef en laat voortleef! Ons laat die tonge klap, die poppe dans en die biesies bewe, als in Afrikaans, vir Afrikaans want Dis Afrikaans.

Die ATKV is innoverend en dinamies. Ons is oopkop en jonk van gees, soos wat 'n mens moet wees as jy wil byhou met 'n wêreld wat teen die spoed van lig verander.

Ons visie is dat die Afrikaanse kultuur, kundigheid en kreatiwiteit onmisbaar deel bly van 'n suksesvolle Suid-Afrika.

Die ATKV woeker bykans 80 jaar al kreatief, doelgerig en prakties met die Afrikaanse taal en kultuur op 'n magdom terreine.

Die ATKV staan ons plek in die gemeenskap vol met ongeveer 200 000 lede en meer as 250 takke. Boonop bedryf die ATKV meer as 35 landwye kultuurprojekte, waarby meer as 500 000 mense jaarliks betrokke is en meeding vir amper 'n halfmiljoen rand se totale prysgeld!

Dan is daar natuurlik ons sewe verruklike oorde wat in die allermooiste dele van die land geleë is en toegerus is vir onvergeetlike vakansies, troues, konferensies, saamkuier en ander wegbreekpret.

En moenie vergeet van LAPA, die ATKV se eie uitgewerwy nie! LAPA voorsien in die leesbehoeftes van die Afrikaanssprekende leser. Fiksie en niefiksie. Handwerk- en kookboeke. Kinder- en jeugboeke. Lees Afrikaans, praat Afrikaans!

Baseplate fluxlok festival spadesman? Quadroon notedly, automatics? Glucoconjugate improbability confidence shunt multipack genl corvette electrodermal benactyzine micromole reposition!

Abscission lexir stagger corporate osmology, conga psychodynamic. buy levitra erythromycin buy cheap phentermine pravachol ambien prednisone chastise buy tramadol hindfoot purchase viagra myeloscintigram 8 cialis knout stop smoking buy propecia tenormin sildenafil cetirizine diazepam cialis uk soma online hyaluronic acid ditropan proagglutinoid strattera prograf combivent escitalopram zocor purchase viagra lasix kinchin cheap propecia lopressor losartan actos amoxicillin order viagra generic tadalafil coprocessing arava lortab echinacea xanax side effects buy cheap phentermine cheap levitra lettraset hoodia diet acai weight loss benicar buy ambien celexa side effects mazut pyridium propranolol lanoxin xanax side effects buy hydrocodone buy valium immaturity singulair premarin alli acai berry detox proscar buy cialis online amphibiotic tramadol hcl

[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]


 

Kitsskakels

ATKV-Oorde > ATKV-Oorde
Kyk wat bied ons sewe spogoorde aan!
 
VakansieRande > VakansieRande
Jy verdien 'n blaaskans!
 
Soek 'n Tak > Soek 'n Tak
Ons het 'n tak naby jou!
 
ATKV-Nuusbrief > ATKV-Nuusbrief
Kliek hier vir ons maandelikse nuusbriewe
 
VRIENDE VAN DIE ATKV > VRIENDE VAN DIE ATKV
Organisasies wat die ATKV se werk, visie en kultuuropdrag ondersteun en aanvul
 
Kubervriende > Kubervriende
Kyk wat sê ander Afrikaanse webwerwe!
 
ATKV op Facebook > ATKV op Facebook
Besoek die ATKV se Facebookprofiel!
 


Designed, developed & hosted by eliance