General
    ATKV Members
    ATKV Projects
    ATKV-DAMES
    ATKV Branches
    TG (Taalgenoot)
    ATKV Taaldiens
    LAPA Publishers
 
ATKV-nuusbrief subskripsie
Naam :
E- Pos :
Opsioneel:
Lidnommer :
  ATKV-Oorde :: Oorde Korporatief  
 

 

Oorde televisie advertensie

 BESPREEK NOU!!
Klik op enige van die onderstaande logos  


 

 


Geagte ATKV-lid

Toekennings vir die Desembervakansie van potensiƫle aansoekers om akkommodasie en kampering word jaarliks gedurende April gedoen. Dit word na afhandeling van die evaluering van aansoeke gedoen deurdat aansoeke jaarliks sluit vir die Desembervakansieseisoen teen einde Februarie waarna 'n proses van evaluasie gevolg word om die aansoekers te evalueer en te keur veral deur die puntestelsel toe te pas.

Vanjaar het baie lede weer aansoek gedoen vir veral die periode 16 Desember tot ongeveer 6 Januarie en moes baie lede weer verneem dat daar nie plek beskikbaar was nie. Met die puntestelsel word daar reeds gepoog om aan almal wat aansoek doen vir akkommodasie en kampering 'n geleentheid te bied om per geleentheid die oorde te besoek. As gevolg van die massas aansoekers vir die tydperk soos genoem gebeur dit dat almal wat aansoek doen nie elke jaar volgens hul behoefte gehelp kan word nie. Meer persone sal gehelp kan word indien buite die spitsperiode bespreek word. Die ATKV aanvaar dat dit nie altyd moontlik is nie maar as alternatief oorweeg moet word.

Dankie vir die belangstelling wat u toon teenoor die ATKV-oorde. Ons poog deurlopend om 'n atmosfeer daar te stel waar u kan ontspan en uitrus om weer die batterye te laai vir die uitdagings wat elke dag bied.

Met vriendelike ATKV-groete
Uitvoerende Direkteur: Sakeonderneming

 


[Previous page][Top]


 

Quick links

ATKV Resorts > ATKV Resorts
See what our seven lovely resorts offer you!
 
ATKV Members > ATKV Members
Change your members details!
 
Membership Application Form > Membership Application Form
 
Mission and Values > Mission and Values
 
Resort Reservation Request > Resort Reservation Request
 
Cyber Friends > Cyber Friends
Have a look at other Afrikaans websites!
 
ATKV Branches > ATKV Branches
Find a branch in your area
 
ATKV in the media! > ATKV in the media!
Where did you here about us?
 
Friends of the ATKV > Friends of the ATKV
 
ATKV Newsletter > ATKV Newsletter
 


Designed, developed & hosted by eliance