ATKV-Oorde
    Algemeen
    Lidmaatskap
    Nuusvrystellings
    ATKV-Projekte
    Hoezit!
    ATKV-Takke
    Taalgenoot • TG
    ATKV-Taaldiens
    LAPA Uitgewers
    ATKV-Jeuginstituut
    ATKV-Nuusbrief
    Spesiale Aanbiedinge
 
ATKV-nuusbrief subskripsie
Naam :
E- Pos :
Opsioneel:
Lidnommer :
  ATKV-Oorde :: Buffelspoort :: Akkommodasie :: Akkommodasie Beskrywing  
 

Akkommodasie Beskrywing

 

4-BED RONDAWEL (luuks): Een slaapkamer met 'n leefarea en 'n badkamer (Dubbelbed in die kamer en 'n uittrek bank in die leefarea)

4-BED RONDAWEL (semi-luuks voor): Een slaapkamer met 'n leefarea en 'n badkamer (Dubbelbed in die kamer en twee enkelbeddens in die leefarea)

4-BED RONDAWEL (semi-luuks agter): Een slaapkamer met 'n leefarea en 'n badkamer (Dubbeldbed in die kamer en twee enkelbeddens in die leefarea)

4-BED RONDAWEL TV (Dubbel): Een slaapkamer met 'n leefarea en 'n badkamer (Dubbelbed in die kamer en twee enkelbeddens in die leefarea)

5-BED RONDAWEL: Een slaapkamer met 'n leefarea en 'n badkamer (Dubbelbed in die kamer, een enkelbed en een stapelbed in die leefarea)

8-BED RONDAWEL (luuks): Dubbelverdieping: Een slaapkamer met 'n dubbelbed onder en 'n leefarea en 'n badkamer. Dubbelbed en een stapelbed bo

8-BED WOONSTEL (luuks): Drie slaapkamer eenheid, twee slaapkamers met 'n dubbelbed en een slaapkamer met 'n een stapelbed, plus kombuisarea en badkamer

8-BED WOONSTEL: Een slaapkamer met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens en twee stapelbeddens in die leefarea. Een en 'n halwe badkamers

6-BED WOONSTEL: Een slaapkamer met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens en een stapelbed in die leefarea. Een en 'n halwe badkamers

4-BED WOONSTEL: Een slaapkamer met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens in die leefarea. Een en 'n halwe badkamers

* Al die bogenoemde eenhede se kombuise is in die leefarea

4-BED TENTHUIS EN BADKAMER: Tent area met 'n dubbelbed en een stapelbed. Een badkamer

4-BED TENTHUIS BADKAMER/KOMBUIS: Tent area met 'n dubbelbed en een stapelbed. Badkamer en kombuis


 

 

 

 

 


[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]


 

Kitsskakels

ATKV-Oorde > ATKV-Oorde
Kyk wat bied ons sewe spogoorde aan!
 
VakansieRande > VakansieRande
Jy verdien 'n blaaskans!
 
Soek 'n Tak > Soek 'n Tak
Ons het 'n tak naby jou!
 
ATKV-Nuusbrief > ATKV-Nuusbrief
Kliek hier vir ons maandelikse nuusbriewe
 
VRIENDE VAN DIE ATKV > VRIENDE VAN DIE ATKV
Organisasies wat die ATKV se werk, visie en kultuuropdrag ondersteun en aanvul
 
Kubervriende > Kubervriende
Kyk wat sê ander Afrikaanse webwerwe!
 
ATKV op Facebook > ATKV op Facebook
Besoek die ATKV se Facebookprofiel!
 
ATKV op Twitter > ATKV op Twitter
Besoek die ATKV se Twitterprofiel!
 


Designed, developed & hosted by eliance