General
    ATKV Members
    ATKV Projects
    ATKV-DAMES
    ATKV Branches
    TG (Taalgenoot)
    ATKV Taaldiens
    LAPA Publishers
 
ATKV-nuusbrief subskripsie
Naam :
E- Pos :
Opsioneel:
Lidnommer :
 

 

ATKV-lede geniet voordele vir Afrika! Hulle kry afslag by die ATKV-oorde. Plaas jou korttermynversekering of huislening deur die ATKV se strategiese vennote en verdien so VakansieRande. VakansieRande is dus 'n ekstra korting op akkommodasie by ons oorde.

Deur die ATKV kry lede een gratis boek per jaar, uitgegee deur LAPA Uitgewers. Lede ontvang tien gratis Taalgenote, nou bekend as TG en kry afslag op die opwindende nuwe kindertydskrif - Hoezit!

Voordele soos ongeluksversekering, finansiële dienste, 'n sterftefonds, studielenings, skoolhulpfonds en groepskemavoordele vir lede en hul kinders voeg alles waarde by om die lewe sommer heelwat makliker te maak.

ATKV-lede wat familie en vriende as lede werf en so bydra om ons ledebasis uit te bou, kry nog 'n ekstra voordeel terug in die sak as die verwysing reg is en die persoon wel lid word.

Ledegeld vir 2010:
 
Maandeliks
R 52
Kwartaalks
R 156
Halfjaarliks
R 312
Jaarliks
R 624

 


[Previous page][Top]


 

Quick links

ATKV Resorts > ATKV Resorts
See what our seven lovely resorts offer you!
 
ATKV Members > ATKV Members
Change your members details!
 
Membership Application Form > Membership Application Form
 
Mission and Values > Mission and Values
 
Resort Reservation Request > Resort Reservation Request
 
Cyber Friends > Cyber Friends
Have a look at other Afrikaans websites!
 
ATKV Branches > ATKV Branches
Find a branch in your area
 
ATKV in the media! > ATKV in the media!
Where did you here about us?
 
Friends of the ATKV > Friends of the ATKV
 
ATKV Newsletter > ATKV Newsletter
 


Designed, developed & hosted by eliance