General
    ATKV Members
    ATKV Projects
    ATKV-DAMES
    ATKV Branches
    TG (Taalgenoot)
    ATKV Taaldiens
    LAPA Publishers
 
ATKV-nuusbrief subskripsie
Naam :
E- Pos :
Opsioneel:
Lidnommer :
 

 

ATKV-Taaldiens kontaknommer (011) 919-9030 (Marietjie du Plessis)

Die ATKV se gratis telefoniese taaldiens is in 1986 in die lewe geroep ter bevordering van Afrikaans, veral onder andertaliges. Die diens het die beantwoording van taalnavrae oor Afrikaans ten doel en kort vertalings en taalversorging word ook gedoen.

Woordeboeke word gereeld aangekoop en nuwe Afrikaanse woorde en terme word bygehou. Om hierdie rede word daar voortdurend met ander vertaal- en taalinstansies geskakel.

Die maandelikse werksessies van Prolingua, 'n vereniging vir vertalers en taalpraktisyns, word bygewoon om op die hoogte te bly van taalverwikkelinge. Die ATKV is ook 'n korporaatlid van Prolingua. Verder vind skakeling met die leksikografiese vereniging, Afrilex (African Association for Lexicography) plaas. Hierdie vereniging poog om die inheemse tale in Suid-Afrika op gelyke vlak te bevorder.

ELEKTRONIESE WOORDEBOEKE

Vakwoordeboeke wat deur die gewese staatstaaldiens saamgestel en uitgegee is, is lankal uit druk en sal nie weer gepubliseer word nie. Weens die beperkte mark wil uitgewers dit ook nie uitgee nie. Tog is dit onontbeerlik vir vertalers, wyle en mnr. Pieter Taljaard, het die kopiereg van hierdie vakwoordeboeke bekom om dit op CD's te plaas vir rekenaargebruik. Die volgende woordeboeke is beskikbaar op CD's: Kernbedryfwoordeboek, Versekeringswoordeboek, Poskantoorwoordeboek, Wiskundewoordeboek, Plastiekwoordeboek en die Voorsetselwoordeboek.

Kontak Fritz Wolff by
Tel: 011 763 4874
E-pos: fritzwolff@absamail.co.za

 
Taaltaktiek 1 Taaltaktiek 2 Taaltaktiek 3
Taalwenk Taaltaktiek 4


[Previous page][Top]


 

Quick links

ATKV Resorts > ATKV Resorts
See what our seven lovely resorts offer you!
 
ATKV Members > ATKV Members
Change your members details!
 
Membership Application Form > Membership Application Form
 
Mission and Values > Mission and Values
 
Resort Reservation Request > Resort Reservation Request
 
Cyber Friends > Cyber Friends
Have a look at other Afrikaans websites!
 
ATKV Branches > ATKV Branches
Find a branch in your area
 
ATKV in the media! > ATKV in the media!
Where did you here about us?
 
Friends of the ATKV > Friends of the ATKV
 
ATKV Newsletter > ATKV Newsletter
 


Designed, developed & hosted by eliance