Individuele toekennings:
· Beste tegniese versorging: Hoërskool Jan van Riebeeck met “Janblom dans ‘n masurka”
· Die beste ensemblewerk: Hoërskool Die Wilgers met “Virrie Voëls”
· Die mees belowende speler is Pulané Sekepe van Hoërskool Die Wilgers in “Virrie Voëls”
· Die beste speler in ‘n ondersteunende rol: Anton Potgieter in Hoërskool Durbanville se “En toe dans die poppe”
· Die beste speelster in ‘n ondersteunende rol: Grethe Geldenhuys in Hoërskool Jan van Riebeeck se “Janblom dans ‘n masurka”
· Die beste akteur: Jacques Kotzé van Hoërskool Martin Oosthuizen met “Testosmoroon”
· Die beste aktrise: Anne-Mieke Plekker in “Oukei Baai!” van Hoërskool Jim Fouché
· Die beste regisseur: Cobie Smit en Erna Grové met hul regie van “Virrie Voëls” van Hoërskool Die Wilgers
Wenskole:
In die vierde plek: Hoërskool Martin Oosthuizen met “Testosmoroon”
In die derde plek: Hoërskool Durbanville met “En toe dans die poppe”
Die naaswenner: Hoërskool Die Wilgers met “Virrie Voëls”
Die Algehele wenner van die ATKV-Tienertoneelkompetisie vir 2007:
Hoërskool Jim Fouché met “Oukei Baai!” |