SHINE4 - Vier funky meisies vertel hu
FLIEKFOUTE! - Daar is hope flieks met snaakse foute in!
STERSTRIKKE! - Gedink jy weet alles van bekendes af?
MENEER FLIEK - Die meesterbrein agter Transformers en Shrek!
DIS 'N HONDELEWE - Als wat jy moet weet oor Siberiese huskies
ANIMASIEPRET - Kyk hoe word jou gunsteling-flieks gemaak!
EKSPERIMENTE! - Jy mag hierdie by die huis probeer!
35 FANTASTIESE FEITE - Die wêreld het baie geheime ...
JY IS UNIEK - Die dinge wat jou jy maak
SKOOLBOELIES - Is jy een of ken jy een?
JOU GRATIS UITHAALPLAKAAT! - Die aap is uit die mou!
IS JY 'N BANGBROEK? - Kyk wat jou fobies is!
ENTREPRENEURSKAP - Verdien jou eie sakgeld
WATTER HIGH SCHOOL MUSICAL-STER IS JY?
FLIEKGEHEIME - Hoe Harry Potter op sy besem kan vlieg ...
STERRE! - Die grootste teleskoop in die wêreld
MINERAALSKATTE! - Suid-Afrika is skatryk
STROKIESPRENT - Deel in Friedel Flopkuif se vliegavontuur
DOEN DIT SELF! - Maak jou eie vriendskapsarmband
JOU EIE GEHEIME BOEK - Maak jou eie towerboek
MMM! SMOOTJIES - 'n Heerlike resep vir 'n Spiderman-smoothie
INVULVERHAAL - Skryf jou eie storie!
DINKPRET - Toets jou grys stof
OPLOSSINGS - Al die antwoorde op ons vrae