VLR-Opleiding

Hierdie program deur die loop van die jaar op kontrak basis vir skole aangebied. Dit word uniek ontwerp om by die skool se uitkomstes en begroting te pas, en kan by die skool of op kampterreine aangebied word. Hier word aandag gegee aan die volgende bepalende elemente: Beplanning, organisasie, kommunikasie, motivering, leierskap, kreatiwiteit en deursettingsvermoë.

Vir meer inligting, skakel Annemarie Alberts by 011 919 9038 of stuur ’n e-pos na annemariea@atkv.org.za

Fotogallery

VLR-Opleiding 2011

Hoërskool Oosterlig 28 Mei 2011

12 Fotos

VLR-Opleiding 2010

Hoërskool Schweizer Renecke 2010

22 Fotos