Die ATKV en die diensverskaffers aanvaar geen aanspreeklikheid voortspruitend uit die gebruik van die diens nie. Alle inligting, sowel as waarde van produkte is korrek soos op datum van publikasie, maar is onderhewig aan veranderinge. Deelname beteken aanvaarding van hierdie Terme en Voorwaardes.
Kompetisiereëls
- Wenners sal lukraak getrek word en telefonies in kennis gestel word.
- Wenners sal versoek word om persoonlike kontakbesonderhede bekend te maak.
- Die trekking van die wenners is finaal en geen korrespondensie sal verder hieroor gevoer word nie.
- Personeel van die ATKV en ATKV-vakansieoorde asook hul agente en gesinne mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
- Gratis sms minute is nie van toepassing op hierdie kompetisie nie.
- Indien deelnemers sonder magtiging van die telefoniese diensverskaffers gebruik maak, mag die kompetisie-organiseerders derde partye bystaan met die verskaffing van deelnemers se persoonlike besonderhede indien ‘n redelike versoek daartoe ontvang word.
- ATKV en ATKV-vakansieoorde aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skade of beserings voortspruitend uit hierdie kompetisie nie.
Indien jy nie meer sms kommunikasie van die ATKV wil ontvang nie sms asb. ATKV STOP na 35477.