Leieridentifisering

Leieridentifisering word deur die loop van die jaar op kontrak basis vir skole aangebied. Die program word uniek ontwerp om by die skool se uitkomstes en begroting te pas, en kan by die skool of op kampterreine aangebied word. Hier word aandag gegee aan die volgende bepalende elemente: Beplanning, organisasie, kommunikasie, motivering, leierskap, kreatiwiteit en deursettingsvermoë.

Vir meer inligting, skakel Annemarie Alberts by 011 919 9038 of stuur ’n e-pos na annemariea@atkv.org.za