2013
Vanaf 20 – 22 Maart 2013 het die ATKV by Windhoek Hoërskool ‘n ATKV-Jeugberaad aangebied vir leerders van Graad 8 – 11. Die doelwit van die beraad was om leerders se algemene leierskapsvaardighede verder te ontwikkel. Onderwerpe wat behandel is het Selfkennis; Persoonlike wapen; Eienskappe van ʼn goeie leier, Konflikhantering, Tydsbestuur, Spanwerk ingesluit.
49 Fotos