Postmatriek

Inskrywings vir 2013 is nou oop!! Kliek hier

ATKV-Postmatriek dié alternatief na matriek!

ATKV-Postmatriek is nie maar sommer net nog ‘n wegbreekjaar nie – dis ʼn jaar met ʼn verskil!

ATKV-Postmatriek gee jou verder die geleentheid om vele dinge te beleef en te ervaar, van dié dinge sluit in; roei op die Sterkfonteindam, stap in die Drakens- en Wolkberge, witwaterroei, duik, ski, oorlewing met die moontlikheid om ʼn bok te skiet en aktiwiteite wat jou grense toets en jou uitdaag om jouself beter te leer ken.

Op 3 Februarie het die ATKV-Postmatriekjaar vir 2013 by ATKV-Drakensville afgeskop.

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

Besoek gerus ons Facebook bladsy!

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *


Navorsing bewys die waarde wat ATKV-Postmatriek op die ontwikkeling van jongmense het.

Dr Gustav Greffrath van die Universiteit van Johannesburg se departement Sport en Bewegings Studies, het onafhanklik navorsing gedoen oor die invloed wat ATKV-Postmatriek op die ontwikkeling van jongmense het.  Die resultaat van die navorsing het die volgende aspekte na vore gebring.

Wat is dit wat studente trek om deel van die ATKV-Postmatriekjaar te word?

Lees meer

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *


Human Progress Management