Ek wil graag inteken op die Taalgenoot. Die bedrag van R99,80 intekengeld vir een jaar (binnelands) word inbetaal. Dit is vir 4 uitgawes 'n jaar teen R24,95 per uitgawe. (Faks asseblief u depositostrokie aan bogenoemde faksnommer). Vir intekenare in Europa beloop die intekengeld R360 vir een jaar (lugpostarief ingesluit), en in Namibië en in Afrika-posunie R288 vir een jaar (lugpostarief ingesluit).