Skip to the content
Nuus

Lees nou die NUUSGENOOT!

Die ATKV se nuusbrief vir SEPTEMBER is nou beskikbaar vir jou leesgenot. Moenie wonder nie, weet!

ATKV-Redenaars 2021: Uitslae

Die lang wag is verby en die wenners van ATKV-Redenaars 2021 word bekend gemaak. 

Taalgenoot

Nuutste Taalgenoot nou beskikbaar

Taalgenoot Winter 2021 is hier! ATKV-lede kan dit nou hier aanlyn lees.

ATKV: Soek ’n tak en sluit aan

Dis nou die tyd om jou by ’n ATKV-tak aan te sluit. Kom maak saam met die ATKV ’n verskil. 

Nuwe Stories

ATKV-tak Téhilah woeker op Touwsrivier

Die ATKV-tak Téhilah op Touwsrivier laat nie gras onder sy voete groei nie en maak ’n beduidende verskil in dié dorpie se gemeenskap.

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers

Dit is vir die ATKV ’n voorreg om uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord te bekroon. Die voorafgaande kalenderjaar is een wat vir ewig in die geskiedenisboeke opgeteken sal word en ons glo dat die wenners van die ATKV-Woordveertjies bygedra het om ’n moeilike tyd meer draaglik te maak.

Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n Woordveertjie

Die Otto Stigting wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir hulle wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen. 

Belê in jouself | Belê in jou toekoms | #weesdieverskil

Waar begin 'n mens om die wêreld te verander? Dis maklik, begin by jouself. In 2021 wil die ATKV hierdie manier van "wees" uitdaag deur Suid-Afrikaners aan te moedig om met die hulp van die ATKV in hul menswees te belê.