NUUS

RSS

Japie Gouws: Om die storie te kan vertel...

posted on
Japie Gouws: Om die storie te kan vertel...
Japie Gouws, die besturende direkteur van die ATKV-groep, het sy uittreetoespraak by die algemene jaarvergadering by ATKV-Buffelspoort gelewer. Lees dit hier.
Lees meer
| Categories:

Deirdre Le Hanie: ’n Revolusie van respek en hoop

posted on
Deirdre Le Hanie: ’n Revolusie van respek en hoop
Deidre Le Hanie, aangewese besturende direkteur van die ATKV, het haar intreetoespraak by die algemene jaarvergadering by ATKV-Buffelspoort gelewer. Lees dit hier.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF
Redenaarsuitslae 2017: Toptien – KwaZulu-Natal en Noord-Kaap
Klik hier vir die uitslae van die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat onderskeidelik in Newcastle vir KwaZulu-Natal en Upington vir die Noord-Kaap gehou is.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE
Meertaligheidsnaweek wil mense inspireer om nog ’n taal te leer
Die ATKV en Universiteit van Johannesburg se Skool vir Tale se meertaligheidsnaweek is Vrydag op ’n feestelike wyse by Uncle Tom’s Hall, by die Hector Pieterson-museum in Soweto geopen.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid
KYK: Taalgenoot-redakteur ’n ambassadeur vir Afrikaans
Johan Jack Smith, Taalgenoot se redakteur, is as een van Afrikaans.com se ambassadeurs aangewys. Johan het met Pieter Cloete oor die tydskrif gesels.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Redenaarsuitslae 2017: Toptien – Gauteng-Noord

posted on
Redenaarsuitslae 2017: Toptien – Gauteng-Noord
Klik hier vir die uitslae van die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat in Pretoria vir Gauteng-Noord gehou is.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

Brei ’n serp vir Mandeladag

posted on
Brei ’n serp vir Mandeladag
Doen jou deel vir liefdadigheid en brei ‘n serp! Op 18 Julie vier ons Mandeladag, ’n wêreldwye liefdadigheidsinisiatief, en die ATKV vat vanjaar hande met Vrouekeur, LAPA Uitgewers en Bargain Books.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak
Toneelspelslypskool – ’n móét vir hoërskoolleerders
Vir hoërskoolleerders – kom leef jou liefde vir toneelspel uit en leer nuwe tegnieke op Vrydag 7 Julie by die ATKV-Toneelslypskool in spel by die Roodepoort-teater.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

Talent by Pukki-talentfees beïndruk

posted on
Talent by Pukki-talentfees beïndruk
Die 34ste Pukki-talentfees het onlangs op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasgevind en die ATKV was ’n trotse prysborg.
Lees meer
| Categories: KUNSTE

KYK: "Japie Gouws, die coolste nerd in Afrikaans"

posted on
KYK: "Japie Gouws, die coolste nerd in Afrikaans"
Japie Gouws, die besturende direkteur van die ATKV-groep, is by die ATKV-Mediaveertjies 2017 in Johannesburg vereer vir die rol wat hy die laaste agt jaar gespeel het om Afrikaans en die ATKV se voetspoor te vergroot.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies, KORPORATIEF
Page 1 of 36 FirstPrevious [1]2345 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF