NUUS

Argief per maand: 2016-10Terug
RSS

Kyk wie gaan sake uitspook in Rieldansfinaal

posted on
Dit is weer daardie tyd van die jaar waar daar gedans gaan word dat die stof so staan in die eindronde van die ATKV-Rieldanskompetisie in die Paarl op 3 Desember.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Liewe hoofleier, is jy ’n hoender of ’n arend?

posted on
Is jy ’n hoender of ’n arend? Dit is die vraag wat Jacques Gombault gaan vra vir gr. 6-leerders wat die ATKV-Jeugleiersimposium einde November by ATKV-Drakensville gaan bywoon.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Jeugleiersimposium

Aksent-nuusbrief: Oktober 2016

posted on
Die jongste nuusbrief van die ATKV, Aksent, is nou beskikbaar vir jou leesgenot.
Lees meer
| Categories: Aksent

Taalerfenissimposium: Dit kom van ver

posted on
“Woorde is soos saad wat onder die grond lê – gooi ’n bietjie water op dan duik hy weer op, leef hy weer”.
Lees meer
| Categories: TAAL

ATKV-Postmatriek is 'opbouend en vormend'

posted on
Talita Clarke (19) was einde 2014 in ’n penarie. Sy was klaar met matriek, maar het geen idee gehad wat sy wou studeer nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Postmatriek

Applous 2016: 10 top- junior kore aangewys

posted on
Dit is nié net senior laerskoolkore en hoërskoolkore wat aan die ATKV-Applous-kompetisie deelneem nie. Die kleintjies met hul engelestemme neem ook jaarliks deel.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

'n Viering van #MyTaal, #JouTaal, #OnsTaal

posted on
#MyTaal-simposiumgangers het die geleentheid gekry om na sprekers soos Ivor Price, dr. Theuns Eloff, Christien Neser en Dumile Mateza te luister.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

Kom 'tjyk' Rieldans-halfeindronde uit

posted on
Het jy al ’n soort trap getrap wat jou tone laat krul? Weet jy hoe om die askoek te slaan? Indien jy nie enige ja kon ja nie, is dit nou jou geleentheid om te lees, te hoor en te kom "tjyk".
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Redenaars 2017: Temas bekend gemaak

posted on
Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie vir 2017 is bekend gemaak. Die temas is soos volg:
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

Leesprojek 2016 se uitslae is hier

posted on
Het jou kind deelgeneem aan die ATKV se Leesprojek vir 2016? Die uitslae is nou beskikbaar. 
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF