NUUS

Argief per maand: 2016-11Terug
RSS

Beleef uitmuntende kunste by 23ste KKNK

posted on
“Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef. Vermaak vir oud en jonk word met ’n program propvol drama, humor, musiek, diskoers en vermaak aangebied.”
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Absa KKNK

KYK: HemelBesem dra ATKV/Kuier-wengedig voor

posted on
Ná die ongelooflike sukses van die ATKV se gedigtekompetisie in samewerking met die tydskrif Kuier het die groot oomblik uiteindelik aangebreek om die video van die wengedig, “Anatomie van liefhê” deur Karen van Vuuren, bekend te stel! 
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV/KUIER-Gedigteprojek
Die dag toe Francis Brown haar oudisie vir die ATKV-Crescendo-kompetisie afgelê het, het haar papier gebewe van “wes na oos”. Maar die 63-jarige “doodgewone moedertjie” van Atlantis in die Wes-Kaap het haar slag gewys en spog nou met haar eie musiekvideo, “Bruin kind”.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

ATKV-Postmatriek: ’n Leeftyd se avontuur in een jaar

posted on
Nege maande gelede toe ’n groep onseker jongmense by hul nuwe huis, ATKV-Drakensville, aanland, sou niks hulle kon voorberei op die ATKV-Postmatriekjaar nie. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Postmatriek
Die spesiale tydskrif Huisgenoot: Die Onvertelde Stories is ’n versameling heerlike essays oor wat Huisgenoot se skrywers en fotograwe oor die jare als agter die skerms moes aanvang om hul trefferstories te kry.
Lees meer
| Categories:

Bestel nou ATKV-Crescendo se CD 'Grensloos'

posted on
Ná die ongelooflike sukses van die projek en die uitsonderlike talent van die finaliste in Crescendo 2015 en 2016, het die ATKV besluit om op 10 Desember die eerste in ʼn reeks CD’s uit te reik.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

Kammiesberg-rieldansgroep 'kry nie grootkop'

posted on
Die jong rieldansers van die Kammiesberg-rieldansgroep van Garies is eers by die skool gespot oor die gedansery. Deesdae wil almal daaraan deelneem.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

'Asseblief, pass ‘ie torch aan'

posted on
Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om 12 vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

Prins Albert spog met hope skryftalent

posted on
Op Prins Albert is daar hope talent en met net ’n bietjie harde werk, kan hier baie goeie skrywers na vore kom. Die Prins Albert-leesfees is vir die vyfde jaar agtereenvolgens gehou en was ’n reuse-sukses.
Lees meer
| Categories: TAAL

Gedigtekompetisie: Aanhouers word pryswenners

posted on
Die Afrikaanse gedigtekompetisie van die ATKV-tak Nerina en die ATKV-tak Durbanville is in sy 19de jaar en maak van aanhouers pryswenners.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF