NUUS

Argief per maand: 2016-12Terug
RSS

Versoeningsdag: Nasiebou en versoening is nodig

posted on
Versoeningsdag: Nasiebou en versoening is nodig
Ons het onlangs die 20-jarige bestaan van die Grondwet van Suid-Afrika gevier. Die Grondwet word allerweë as een van die bestes in die wêreld beskou.
Lees meer
| Categories:

'Mamre' keer terug na Mamre

posted on
'Mamre' keer terug na Mamre
Die klein dorpie Mamre, aan die Weskus, gaan Vrydag ’n groot oomblik beleef wanneer Whaden Johannes hierheen terugkeer om die toneelstuk 'Mamre' op te voer.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

Aksent-nuusbrief: Desember 2016

posted on
Aksent-nuusbrief: Desember 2016
Die jongste nuusbrief van die ATKV, Aksent, is nou beskikbaar vir jou leesgenot.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Aksent

ATKV-Crescendo stap ’n pad met finaliste

posted on
ATKV-Crescendo stap ’n pad met finaliste
ATKV-Crescendo is nie ’n talentsoek-kompetisie nie, dit is ’n langpadstaptog saam met diegene wat honger na sukses. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

KYK: CNN-dokkie oor ATKV-Muziqanto-wenner

posted on
KYK: CNN-dokkie oor ATKV-Muziqanto-wenner
Toe Noluvuyiso Vuvu Mpofu (24) in 2015 aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto, sou sy nooit kon raai dat CNN haar ’n jaar later sal nader vir ’n onderhoud nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto

ATKV-Rieldansfinaal: Die riel is in ons siel

posted on
ATKV-Rieldansfinaal: Die riel is in ons siel
Die Betjies van Betjiesfontein en Betjies Rooirots het Saterdag met een doel voor oë by die ATKV-Rieldansfinaal in die Paarl opgedaag: Hulle wou wen. En so gesê, so gedaan. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF