NUUS

Argief per maand: 2016-5Terug
RSS

ALGEMENE JAARVERGADERING 2016

posted on
Die Algemene Jaarvergadering van die ATKV het onlangs plaasgevind by die ATKV-Goudini Spa naby Worcester. Sowat 265 afgevaardigdes en 42 waarnemers van die organisasie se 312 takke landswyd en uit Namibië het dit bygewoon.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF
Vanjaar het die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid gevier. Ontdek ons taalerfenis was die tema van vanjaar se ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek en taalliefhebbers kon vanjaar weer deelneem aan verskeie aktiwiteite in Soweto en ook op die Kingsway-kampus van UJ.Die naweek se verrigtinge is op 19 Mei op ʼn gepaste wyse by Soweto se bekende Hector Pieterson-museum geopen. Dr. Lolie Makhubu, s...
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

MUZIQ EN MUZIQANTO 2016 OUDISIES UITSLAE

posted on
Klik hieronder vir die volledige uitslae van die Tweede Ronde
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

GESOGTE ATKV-MEDIAVEERTJIES VIR PRESTEERDERS

posted on
Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 13 Mei by Vodacom World in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Mediaveertjies

GROETEBOODSKAP AAN AFRIKAANS

posted on
Liewe Moeder Afrikaans Ons het aan moedersknie geleer om ons eerste woorde te praat en ons het ons menswees en gewoontes met moedersmelk ingekry.
Lees meer
| Categories: TAAL

PRYSWENNERSKONSERTE 2016

posted on
Noluvuyiso Mpofu (sopraan) (wenner: ATKV-Muziqanto 2016) & Junnan Sun (klarinet) (wenner: ATKV-Muziq 2016) te siene tydens Richard Cock se Last Night of the Proms op 14 Mei (17:00) & 15 Mei (15:00) by die Veremarksaal, Port Elizabeth. Besprekings: Computicket
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq
Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid. Taalliefhebbers kan die naweek van 20 en 21 Mei deelneem aan verskeie aktiwiteite op die Kingsway-kampus van UJ, en ook in Soweto by die Protea City Gemeenskapsentrum.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid
Die ATKV-Tienertoneelkompetisie sal vanjaar vir die 52ste keer aangebied word. Elf streeksfeeste word aangebied in Augustus by teaters in Roodepoort, Pretoria, Sasolburg, Ermelo, Potchefstroom, Bloemfontein, Port Elizabeth, Durban, Kaapstad, Durbanville en Windhoek (Namibië) waartydens ongeveer 200 hoërskoolproduksies hul passie vir teater sal uitleef. Toegang vir gehoorlede is absoluut gratis tydens die streeksfeeste.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF