NUUS

Argief per maand: 2016-6Terug
RSS

Muziq & Muziqanto Eerste Ronde Beoordelaars

posted on
Muziq & Muziqanto - Al die Eerste Ronde Beoordelaars
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto

Afrikaans kry ’n holte vir haar voet

posted on
‘n Nuwe era vir Afrikaans is Donderdagaand, 26 Mei, ingelui met die bekendstelling van Projek Afrikaans by Melrose Arch in Johannesburg.Suid-Afrikaners vir wie dit lekker is om Afrikaans te praat, te hoor, te lees en te leer was daar!Die projek word ondersteun deur ‘n veldtog wat verkeer aanmoedig na die splinternuwe webtuiste, www.afrikaans.com, wat ‘n ruimte skep vir alles Afrikaans en waar enigeen met ‘n passie vir Afrikaans asook almal wat belangstel in wat gebeur in ...
Lees meer
| Categories: TAAL
Vanjaar het die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid gevier.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

ATKV besoek Mpumalanga Onderwysdepartement

posted on
Tydens ’n vergadering in Nelspruit is die ATKV se onderwysprojekte vir die jaar met die distriksbestuurder van die Mpumalanga Onderwysdepartement bespreek. Die onderwysafdeling van die ATKV bevorder ’n kultuur van uitnemendheid in die onderwys deur werkswinkels by skole aan te bied vir leerders, onderwysers, skoolbestuurspanne, skoolbeheerliggame, ouers en administratiewe ondersteuningspersoneel.Op die foto is dr. Annelie Oosthuizen (ATKV-projekorganiseerder: onderwys) saam met me. Lettie Maba...
Lees meer
| Categories: ONDERWYS

Leierskapsontwikkeling by Fleurhof Primêre Skool

posted on
Gedurende Maart 2016 het dr. Annelie Oosthuizen, projekorganiseerder van die ATKV se onderwysafdeling, werkswinkels in leierskapsontwikkeling by die Fleurhof Primêre Skool in Meadowlands aangebied vir die graad 7-leerders. Die ATKV se onderwysafdeling wil leierskapsvaardighede onder leerders in die primêre skool verbeter. Die sessies het ook ten doel om leerders te help om ’n gebalanseerde lewenstyl aan te leer.Op die foto is dr. Annelie Oosthuizen saam met van die graad 7-leerders van Fleurhof...
Lees meer
| Categories: ONDERWYS

Wellington se Op-'n-Stasiefees

posted on
Erfenis was hierdie jaar die slagspreuk by die Wellingtonse Op-'n-Stasiefees! Die grootste melktert ter wêreld, regte egte waens uit die Wamakersvallei (Wellington se heel eerste naam), waterblommetjiebredie, rieldansers uit die Drakenstein, 'n treinrit vanuit die Kaap... Met net 'n bietjie minder as 4 000 besoekers (heelparty uit Kaapstad!) het die Stasiefees homself nou gevestig as 'n instelling op die Drakenstein (en Wes-Kaapse) kalender. Die fees het ook gepaardgegaan met Wellington Wyne se ...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

ATKV-Applous: kore deur na die Finaal 2016

posted on
ATKV-Applous: kore deur na die Finaal 2016
Lees meer
| Categories: Applous

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF