NUUS

Argief per maand: 2016-7Terug
RSS

Ek het my gesin mal gemaak, sê jong pianis

posted on
Ek het my gesin mal gemaak, sê jong pianis
Sulayman Human, wat Saterdagaand derde in die ATKV-Muziq-kompetisie gekom het, het 11 jaar gelede as ’n 12-jarige seun agter ’n klavier gaan sit en nooit weer teruggekyk nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

Megan-Geoffrey Prins wen ATKV-Muziq

posted on
Megan-Geoffrey Prins wen ATKV-Muziq
Megan-Geoffrey Prins (26), die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq,het Saterdagaand in Potchefstroom R68 500 gewen met sy briljante klavierspel.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

ATKV/KUIER-gedigtekompetisie: wengedigte

posted on
Die wenners van die ATKV/KUIER-gedigtekompetisie is onlangs bekendgemaak. Die wenner in die senior kategorie is Karen van Vuuren met haar gedig, Anatomie van liefhê en die wenner in die junior kategorie is Naomi Wilson met haar gedig, Hellington: Someraand.
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV/KUIER-Gedigteprojek

Tienertoneel leer tieners meer as net toneelspel

posted on
Tienertoneel leer tieners meer as net toneelspel
Dis weer daardie tyd van die jaar wat hoërskoolleerlinge ontroer, vermaak en bekoor op verhoë tydens die ATKV-tienertoneelstreeksfeeste.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Theuns Eloff: Om ’n trotse Afrikaner te wees is jou reg
Een van die mees insiggewende gesprekke op die Vrystaat Kunstefees was tussen Charles Smith van Volksblad en dr. Theuns Eloff, skrywer van Wat nou, Suid-Afrika?
Lees meer
| Categories: Kunstefeeste

Koos Kombuis het jou hulp nodig

posted on
Koos Kombuis het jou hulp nodig
Koos Kombuis het ‘n klomp nuwe liedjies geskryf wat elke emosie – van teer liefde tot donker woede en bar humor – ontlok. Hy het egter jou hulp nodig om die album die lig te laat sien.
Lees meer
| Categories:

Applous: Dié appel val nie ver van die boom nie

posted on
Applous: Dié appel val nie ver van die boom nie
Die Applous-koorkompetisie is om die draai en dié jaar sal drie geslagte van een familie hul passie vir koorsang op die Applous-verhoog uitleef.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Musici kan groot pryse wen tydens Muziq

posted on
Musici kan groot pryse wen tydens Muziq
ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika en spog die jaar met ’n totale prysgeld van R172 000.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq
“Ons het nuwe en jonger leeskringe nodig om Afrikaanse leeskringe te laat voortleef,” so sê Leana Lategan, hoofvakkundige van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN). Sy was die gasspreker by die ATKV se feesviering van lees by die Vrystaat Kunstefees. 
Lees meer
| Categories: TAAL
#vslitfees het ’n versoenende effek gehad, sê feesorganiseerder
Die Literatuurfees wat dié jaar die eerste keer in die ATKV-Eeufeesgebou op die Vrystaatse Kunstefees aangebied is, was ’n reuse-sukses. Ons gesels met Theo Kemp, feesorganiseerder. 
Lees meer
| Categories:
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF