NUUS

Argief per maand: 2016-8Terug
RSS

Wen met voorleesverse uit die Bybel

posted on
Wen met voorleesverse uit die Bybel
Voornemende digters kan nou in die ATKV-tak Suurbrak se Amateurskrywersbond se kompetisie enige gebeurtenis of karakter in die Bybel as inspirasie gebruik om ’n wengedig te skryf.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Vrouedag gevier saam met die vroue van Eersterust

posted on
Vrouedag gevier saam met die vroue van Eersterust
LAPA-Uitgewers, RSG en die ATKV het die jaar Vrouedag saam met die lesers van Eersterust gevier. Eersterust is nie ’n ryk gemeenskap nie, maar hulle léés.
Lees meer
| Categories:

LAPA jol saam by die Boekejol

posted on
LAPA jol saam by die Boekejol
Verskeie skrywers uit LAPA se stal het aan die Boekejol wat by die Atterbury-teater in Pretoria gehou is, deelgeneem.
Lees meer
| Categories:

Rieldansers skitter in kwarteindronde

posted on
Rieldansers skitter in kwarteindronde
Die eerste kwarteindronde van die ATKV-Rieldanskompetisie het plaasgevind en daar is gedans dat die spoeg (of is dit stof) spat. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Fotograwe kan groot pryse wen met kompetisie

posted on
Fotograwe kan groot pryse wen met kompetisie
’n Fotokompetisie is onlangs van stapel gestuur om die diversiteit van Afrikaanssprekende individue regoor Suid-Afrika en die wêreld ten toon te stel.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Crescendo: Oudisies dié week in Kby gehou

posted on
Crescendo: Oudisies dié week in Kby gehou
Die Crescendo-span vaar die week die strate van Kimberley in op soek na nuwe talent.
Lees meer
| Categories: KUNSTE

Jeugleiers kan nou inskryf vir simposium

posted on
Jeugleiers kan nou inskryf vir simposium
Die ATKV-Jeugleiersimposium is net wat elke hoofleier nodig het om hom/haar gereed te kry vir die uitdagende jaar wat voorlê. Skryf nou in.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Jeugleiersimposium

Afrikaanse Olimpiade: Hier is die uitslae

posted on
Afrikaanse Olimpiade: Hier is die uitslae
Die penne is neergesit, die vraestelle gemerk en die uitslae van die jaarlikse Afrikaanse Olimpiade is bekend.
Lees meer
| Categories: TAAL, Olimpiade

Maak ’n verskil in AbbAsorg-kleuters se lewe

posted on
Maak ’n verskil in AbbAsorg-kleuters se lewe
ATKV-AbbAsorg het provinsiale toestemming van Woolworths verkry om deel te word van die My School-fondsinsamelingsinisiatief.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg

Kom kuier saam met Japie Gouws en die ATKV

posted on
Kom kuier saam met Japie Gouws en die ATKV
Mnr. Japie Gouws, besturende direkteur van die ATKV-groep, kom binnekort ‘n draai in jou omgewing maak. Ons wil jou hartlik uitnooi om saam met die ATKV te kom kuier.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
Page 1 of 3 FirstPrevious [1]23 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF