NUUS

Argief per maand: 2016-9Terug
RSS

ATKV-gemeenskapsverhoog is terug op Aardklop

posted on
Die ATKV-gemeenskapsverhoog is terug op die Bult tydens Aardklop. Nie net gaan jy puik kunstenaars op die verhoog kan sien nie, maar dit gaan jou ook niks uit die sak jaag nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Aardklop

Die song wil my nie los nie sal jou laat lag en huil

posted on
Die sewe topliedjieskrywers, gekies uit die ATKV-Crescendo-kompetisie in 2015, blyk toe ook sangers te wees en is op Aardklop te sien in Die song wil my nie los nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Liedjieslypskool, Kunstefeeste, Aardklop, Crescendo

Jong sopraan wen ATKV-Muziqanto

posted on
Tydens ’n glansgeleentheid is die jong sopraan, Palesa Malieloa (24) aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto
Vir Luné van Rooyen, regisseur van die Hoër Volkskool Potchefstroom se Tienertoneelproduksie, Ontsnap, het haar toneelgroep reeds gewen.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

Kom boer by die ATKV-Boeke-oase tydens Aardklop

posted on
Die ATKV-Boeke-oase gaan vir die duur van Aardklop Theo Kemp se huis weg van die huis af wees.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Kunstefeeste, Aardklop
Die toneelgroep van die Hoërskool Waterkloof se Whatsapp-groepie het soos ’n “Kersboom opgehelder” toe hulle hoor hulle gaan aan die finaal van ATKV-Tienertoneel deelneem.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

Crescendo: Oudisies in Potchefstroom gehou

posted on
Dit is ATKV-Crescendotyd in Potchefstroom en as jy liedjies skryf en groot drome oor ’n loopbaan in die musiekbedryf droom, moet jy ’n oudisie kom aflê.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Liedjieslypskool, Crescendo
“’n Mens hoef nie ’n winkelpop te wees om fake te wees nie.” En die Hoërskool Rustenburg se toneelgroep met Plastique het gewys hul toneelspel kan nie met plastiek vergelyk word nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

Tienertoneel: Stootskrapers, droogte en mynstakings

posted on
Stootskrapers wat huise in Distrik 6 platslaan, droogte en mynstakings is maar van die kwessies wat die hoërskole Ben Viljoen en Tygerberg in hul produksies vir ATKV-Tienertoneel aanspreek.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

Braam laat fietsspeke vir goeie doel sing

posted on
Dit was in Januarie 2012 wat die Here vir Braam Smith van Vereeniging tydens ’n ATKV-vergadering gevra het: “Braam, wat jaag jy?”
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF