NUUS

Argief per maand: 2017-1Terug
RSS
Krap jy kop oor ’n dramateks? Hier is ’n kursus vir jou
Hoe skryf mens ’n dramateks? Maklik. Jy sit karakters op ’n verhoog en jy laat hulle praat.   Hoe skryf jy ’n dramateks wat ’n gehoor amuseer, ontroer, stimuleer en selfs uitdaag? Dis ’n bietjie moeiliker.  
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
KYK: Alles te danke aan 'The Good, the Bad and the Ugly'
Gérard Rudolf wat op die voorblad van 'Taalgenoot' Somer 2017 pryk, gesels oor Afrikaanse rolprente, om agter die skerms te werk en 'The Good, the Bad and the Ugly'. Hy lees ook sy gedig "Dictum" voor.
Lees meer
| Categories: Tydskrifte, Taalgenoot

Skuif reg vir tweede seisoen van 'Op die Spel'

posted on
Skuif reg vir tweede seisoen van 'Op die Spel'
Die tweede seisoen van kykNET se gewilde speletjiesprogram, Op die Spel, begin Maandag, 9 Januarie.
Lees meer
| Categories: TAAL

‘n Fees van onderskeidings vir 2016-matrieks

posted on
‘n Fees van onderskeidings vir 2016-matrieks
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) wens alle leerders wat die 2016 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag het, hartlik geluk.
Lees meer
| Categories: ONDERWYS

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF