NUUS

Argief per maand: 2017-2Terug
RSS

Heerlike melktertresep vir ’n ieder en ’n elk

posted on
Heerlike melktertresep vir ’n ieder en ’n elk
Ons vier vandag Nasionale Melktertdag. Bederf jouself en/of jou gesin vandag met hierdie heerlike resep uit LAPA Uitgewers se resepteboek, "Clover: Beste gebak".
Lees meer
| Categories: Tydskrifte, Taalgenoot

En die wenners van die #MyTaal-kompetisie is...

posted on
En die wenners van die #MyTaal-kompetisie is...
Die wenners van die ATKV se #MyTaal-kompetisie het nie net met unieke slagspreuke vorendag gekom nie, maar ook hul passie vir hul moedertaal op Internasionale Moedertaaldag gewys.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

Christia Visser maak rolprent oor sekswerker haar eie

posted on
Christia Visser maak rolprent oor sekswerker haar eie
Christia Visser vertolk die hoofrol in 'Tess', ’n rolprent gegrond op Tracey Farren se boek 'Whiplash'. 'Taalgenoot' het met haar gesels:
Lees meer
| Categories: Tydskrifte, Taalgenoot

ATKV-Handevatwenners se lig skyn helder

posted on
ATKV-Handevatwenners se lig skyn helder
Te danke aan ’n goeie skoot deursettingsvermoë, spanwerk, ’n duidelike visie en padkaart is Ripple Reading en Blair Atholl Primary Farm School as die wenners van die ATKV-Handevatkompetisie van 2016 aangewys.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Handevat

ATKV-Handevat: Kreatiwiteit uit ’n rommeltrommel

posted on
ATKV-Handevat: Kreatiwiteit uit ’n rommeltrommel
Harte uit leë koeldrankblikke. Krale en nagemaakte oliebolle uit herwonne eierhouers. Badsout uit laventel. Dit is maar net van die produkte wat die makers daarvan ’n tweede plek in die ATKV-Handevatkompetisie besorg het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Handevat

ATKV-Handevat: 'Die nuus het ons opgelig'

posted on
ATKV-Handevat: 'Die nuus het ons opgelig'
Die Republiek Primêre Skool sal nie net in 2017 sy 50ste bestaansjaar vier nie, maar is saam met Alexander Road High School as die derdeplekwenner in die ATKV-Handevatkompetisie aangewys. 
Lees meer
| Categories: Handevat, Kunstefeeste

Internasionale Moedertaaldag: Wen met #MyTaal

posted on
Internasionale Moedertaaldag: Wen met #MyTaal
My taal help my om flink te dink. My taal laat my presteer. My taal laat my tuis voel. Met my taalkan ek wen. Op 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag gevier en die ATKV wil weet: Wat beteken jóú moedertaal vir jou?
Lees meer
| Categories: TAAL

Só tiek die ATKV-takke

posted on
Só tiek die ATKV-takke
Die ATKV-takke het die afgelope paar weke weer ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe gemaak. Hier is ’n kykie na hul doen en late.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Wen Romanzas!

posted on
Wen Romanzas!
Daar is niks soos om op die bank op te krul met ’n lekker boek nie. En as dit ’n boek is wat sommer op die koop jou goed laat voel, nog beter.
Lees meer
| Categories: Tydskrifte, Taalgenoot

ATKV-takke kan nou wow-projekte inskryf

posted on
ATKV-takke kan nou wow-projekte inskryf
Die algemene jaarvergadering (AJV) van die ATKV is om die draai en ons wil dié jaar die ATKV-takke se mylpale en suksesse vier en ten toon te stel.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF