NUUS

LUISTER: Japie Gouws gesels op RSG oor die pad vorentoe

Japie Gouws, die ATKV se besturende direkteur, lê einde Mei die tuig neer. Hy het Woensdagoggend op RSG gesels oor sy toekomsplanne, sy agt jaar by die ATKV en die boek(e) wat hy wil skryf.

| Terug

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF