NUUS

Debatsonderwerpe vir 2018 bekend

Vergeet eers van son, see, sand en die reuk van sonbrandolie... Dis tyd om jou voor te berei vir die ATKV se debatkompetisie in 2018. Jy kan dit egter nie doen sonder onderwerpe nie, né?

Die onderwerpe vir volgende jaar is bekend gemaak en beloof om vir interessante debatte te sorg.

Die onderwerpe is soos volg:

SENIORS:

INLEIDEND: ’n Verswakte staat noodsaak die betrokkenheid van die burgerlike samelewing.

OPPONEREND: ’n Verswakte staat noodsaak nie die betrokkenheid van die burgerlike samelewing nie.

JUNIORS:

INLEIDEND: Suikerbelasting is tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap.

OPPONEREND: Suikerbelasting is nie tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap nie.

| Terug

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF