NUUS

ATKV-Redenaars 2018: Hier is die tien topredenaars

Die land se beste redenaars het die afgelope naweek gewys dat hulle met die beste van die bestes kan meeding toe die nasionale finale van die ATKV-Redenaarskompetisie by ATKV-Buffelspoort plaasgevind het.

Die tien topredenaars in elke kategorie is soos volg:

Graad 1 tot graad 3, Afrikaans Huistaal

1. Milandri Esterhuizen – Primêre Skool Kroonheuwel
2. Juanlu Groenewald – Laerskool Clocolan
3. Limay Coetzer – Laerskool Rustenburg
4. Lumari Carstens – Hoër Meisieskool Paarl
5. Carla Hurter – Laerskool Goedehoop
6. Lea Nieuwoudt – Primêre Skool Sunridge
7. Christiaan Els – Laerskool Vryheidsmonument
8. Dawian van der Westhuizen – Laerskool Vryheidsmonument
9. Elmar Eloff – Laerskool Elarduspark
10. JC Burger – Laerskool Concordia

Graad 4 tot graad 5, Afrikaans Huistaal

1. Josh Robertson – Laerskool Generaal Hendrik Schoeman
2. Thomas Smook – Laerskool George-Suid
3. Rian Knoesen – Laerskool Wierdapark
4. Andrea Diemont – Laerskool Mariepskop
5. Dirk Jacobs – Laerskool Unika
6. De Wet Nel – Laerskool Calvinia
7. Juandri Fourie – Laerskool Goedehoop
8. Marilu Zeeman – Laerskool Hugenote
9. Tiaan van Eeden – Laerskool Die Arend
10. Rynard de Beer – Laerskool Hangklip

Graad 4 tot graad 5, Afrikaans Addisionele taal

1. Dhiyaa Osman – Cambridge Academy
2. Alisha Calokechi – Curro Heuwelkruin
3. Gené Bronkhorst – Bryanston Parallel Medium
4. Alexander Brits – Primêre Skool Midstream College
5. Angela Parker – Primêre Skool Midstream College
6. Isabella Duggy – Bryanston Parallel Medium
7. Kgaugelo Thobakgale – Laerskool David Brink
8. Emir Sahli – Primêre Skool Senekal
9. Jada Chloe Williamson – Laerskool Staats
10. Shelynn Lange – Port Natal Skool

Graad 6 tot graad 7, Afrikaans Huistaal

1. Marius van der Merwe – Laerskool De Aar
2. Milandri Schutte – Laerskool Anton van Wouw
3. Antoinette Robertson – Laerskool Generaal Hendrik Schoeman
4. Niandi Coetzee – Laerskool Laeveld
5. Christi van Wyk – Laerskool Vastrap
6. Danike Korf – Laerskool Louis Leipoldt
7. Taryn van den Berg – Laerskool Anton van Wouw
8. Daniël Sutherland – Laerskool Stellenbosch
9. Carlise Botha – Primêre Skool Fichardtpark
10. Lehan Kruger – Laerskool Roodekrans

Graad 6 tot graad 7, Afrikaans Addisionele Taal

1. Chloe Gill – Bryanston Parallel Medium
2. Cay-Li Biekenstock – Lucas Meyer Skool
3. Tony Mabuza – Laerskool Elandskraal
4. Dinah Motileni – Laerskool Anton van Wouw
5. Laura Shepherd – Truida Kestell Skool
6. Tarryn Engel – Laerskool De Kuilen
7. Kaitlyn Ogle – Laerskool Kruinpark
8. Vanessa da Silva – Laerskool Julian Muller
9. Cyra Qin – Midstream Ridge Primary School
10. Zandisiwe Maphalala – Ichtus- Christelike Skool

Hoërskole

Graad 8 tot graad 9, Afrikaans Addisionele Taal – slegs voorbereid

1. Lethabo Lefera – Hoërskool Wolmaransstad
2. Khanyisile Tshabalala – Hoërskool Witteberg
3. Tiishetjo Somo – Hoërskool Piet Potgieter
4. Katleho Shaun Molakeng – Afrikaanse Hoër Seunskool
5. Amenda Bunting – Hoërskool Nelspruit
6. Fikile Ntsutle – Hoërskool Linden
7. Ashley Jooste – Hoërskool Noord-Kaap
8. Phumi Mphahlele – Hoërskool Ben Viljoen
9. Aletta Mungungu – Walvis Bay Private High School
10. Njabulo Khumalo – Hoërskool Oosterlig

Graad 8 tot graad 9, Afrikaans Addisionele Taal – slegs onvoorbereid

1. Masungulu Khosa – Hoërskool Louis Trichardt
2. Basetsana Sempe – Bethlehem Voortrekker
3. Zoë Milford – Hoërskool Noord-Kaap

Graad 8 tot graad 9, Afrikaans Huistaal – voorbereid

1. Carla Hugo – Hoërskool Zwartkop
2. Nika Wood – Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria
3. Adam Botha – Helpmekaar Kollege
4. Ann-ne Venter – Hoërskool Witteberg
5. Jodie Roelofse – Hoërskool Eldoraigne
6. Hendré Jacobs – Hoërskool Montana
7. Nicolas Alberts – Hoërskool Rustenburg
8. Mija Zeeman – Hoërskool Hugenote
9. Minke Colling – Hoërskool Brandwag 
10. Antoinette Bruwer – Hoër Meisieskool Bloemhof

Graad 8 tot graad 9, Afrikaans Huistaal – onvoorbereid

1. Carla Ferreira – Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria
2. Anne Venter – Hoër Meisieskool Paarl
3. Lucia Pauw – Hoërskool Punt
4. Cilliers Diedericks – Hoërskool Waterkloof
5. Anneé Krüger – Hoërskool Parys
6. Reghard Pieterse – Hoërskool Rustenburg
7. Sarisa van der Goot – Hoërskool Pietersburg
8. Neill Krynauw – Helpmekaar Kollege
9. Leané Oosthuizen – Leeuwenhof Akademie
10. Leana Swartes – Hoërskool Pietersburg

Graad 10 tot graad 12, Afrikaans Addisionele Taal – voorbereid

1. Tshepo Ndlovu – Gekombineerde Skool Hendrina
2. Dodo Nyoka – Hoërskool Hans Moore
3. Itumeleng Maluleke – Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria
4. Frans Sakeng – Hoërskool Rustenburg
5. Monique Pienaar – Hoërskool Riebeeckrand
6. Queen Uukule – The International School of Walvis Bay
7. Kiara Magan – Hoërskool Ladysmith
8. Hlogi Manaka – Mitchell House College
9. Ruth Dlamini – Sutherland High School
10. Minenhle Mkhize – Hoërskool Richardsbaai

Graad 10 tot graad 12, Afrikaans Addisionele Taal – onvoorbereid

1. Angel Mbatha – Hoërskool Noordheuwel
2. Qudsiyya Ismail – Hoërskool Lichtenburg
3. Liam Jacobs – Hoërskool Noord-Kaap
5. Shannon Freeman – Hoërskool Witteberg
6. Margeaux Wassenaar – Hoërskool Sasolburg

Graad 10 tot graad 12, Afrikaans Huistaal – voorbereid

1. Cornelius Prinsloo – Afrikaanse Hoër Seunskool
2. LT de Jager – Afrikaanse Hoër Seunskool
3. Christoff Basson – Helpmekaar Kollege
4. Johanné Heyns – Hoërskool Witteberg
5. Dano Sadie – Hoërskool Oosterland
6. Chané du Plooy – Hoërskool Die Anker
7. Wian Beetge – Hoër Landbouskool Oakdale
8. Waldo Pienaar – Afrikaanse Hoër Seunskool
9. Michelle Kruger – C & N Sekodêre Meisieskool, Oranje
10. Stephan Lacock – Hoërskool Standerton

Graad 10 tot graad 12, Afrikaans Huistaal – onvoorbereid

1. Helgaardt Holtzhausen – Hoërskool Klerksdorp
2. Emma van der Walt – Hoërskool Zwartkop
3. Mihan van Zyl – Paul Roos Gimnasium
4. Neal Malan – Hoërskool DF Malan
5. Almé Hugo – Hoërskool Zwartkop
6. Jolinda de Kock – Helpmekaar Kollege
7. Thys Nortjé – Hoërskool Ben Vorster
8. Hanro Müller – Hoërskool Outeniqua
9. Petrus du Preez – Hoërskool DF Malan
10. Embeth du Toit – Hoërskool Menlopark

| Terug

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF