NUUS

ATKV-Debat 2018: Agt topspanne bekend

Die ATKV-Debatskompetisie 2018  by ATKV-Buffelspoort het gewys dat die jong leiers van môre beslis nie op hul mond geval is nie. Hier is die agt topdebatspanne.

JUNIORS – Graad 8 en 9

1. Afrikaanse Hoër Seunskool
Wilhelm Warmenhoven
Jan Wiese
Rudolph-Johan Cilliers

2. Afrikaanse Hoër Seunskool
Christiaan Snyman
John Hartslief
Kyle van Niekerk

3. Hoërskool Pietersburg
Annadee Oerlemans
Leana Swarts
Sarisa van der Groot

4. Hoërskool Nico Malan
Ruan Smith
Megan Heppell
Mariche Watermeyer

5. Hoërskool Witteberg
Ann-ne Venter
Roelof Stander
Ella Steynberg

6. Helpmekaar Kollege
Chanelle Grotius
Uwen du Plessis
Neill Krynauw

7. Hoërskool Stellenbosch
Walden van der Walt
Louise Meyer
Anja Venter

8. Hoërskool Rustenburg
Johan de Wet
Hendriko Coetzer
Melissa Janse van Rensburg

SENIORS – Graad 10 tot 12

1. Paul Roos Gimnasium
Jacques Botma
Mihan van Zyl

2. Hoërskool Outeniqua
Emma Cronje
Rhodé Ferreira

3. Helpmekaar Kollege
Simoné Shirley
Eduan Beukman

4. C&N Sekondêre Meisieskool
Christi Dempers
Jaden Henney

5. Afrikaanse Hoër Seunskool
Henri van der Westhuizen
Reuben Coetzer

6. Hoërskool Rustenburg
Carney Fourie
Cara Burger

7. Afrikaanse Hoër Seunskool
LT de Jager
Christiaan Swanepoel

8. Hoërskool Rustenburg
Frans van Schalkwyk
Jaco Kruger

 

| Terug

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF