NUUS

Argief per kategorie: RedenaarsTerug
RSS

Temas vir ATKV-Redenaars 2018 bekend

posted on
Temas vir ATKV-Redenaars 2018 bekend
’n Maand terug het raakpraters nog sake uitgespook om as die beste redenaar in die land gekroon te word, en nou is dit weer tyd om aan volgende jaar se toesprake te werk.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

Hoërskoolleerders meet kragte by ATKV-Redenaars 2017

posted on
Hoërskoolleerders meet kragte by ATKV-Redenaars 2017
Vrydagaand 11 Augustus het dit behoorlik gegons toe die beste redenaars kragte gemeet het tydens die finale van die ATKV-Redenaarskompetisie vir hoërskoolleerders by ATKV-Goudini Spa.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars

Laerskoolleerders sê hulle sê by ATKV-Redenaars

posted on
Laerskoolleerders sê hulle sê by ATKV-Redenaars
Laerskoolleerders van dwarsoor die land het Donderdag by ATKV-Goudini Spa in die Wes-Kaap bymekaargekom om hul sê te sê. 
Lees meer
| Categories: Redenaars, TAAL
Redenaarsuitslae 2017: Top-10 – Limpopo, Wes-Kaap, Gauteng-Wes en -Suid
Klik hier vir die uitslae van die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat onderskeidelik in Mookgophong (Naboomspruit), Somerset-Wes en Linden, Johannesburg, gehou is.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE
Redenaarsuitslae 2017: Toptien – KwaZulu-Natal en Noord-Kaap
Klik hier vir die uitslae van die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat onderskeidelik in Newcastle vir KwaZulu-Natal en Upington vir die Noord-Kaap gehou is.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

Redenaarsuitslae 2017: Toptien – Gauteng-Noord

posted on
Redenaarsuitslae 2017: Toptien – Gauteng-Noord
Klik hier vir die uitslae van die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat in Pretoria vir Gauteng-Noord gehou is.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE
Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – eMalahleni (Witbank) en Bfn
Die eerste uitdunrondes van die ATKV-Redenaarskompetisie vind tans landwyd plaas. Hier is die uitslae van die eerste ronde wat in onderskeidelik eMalahleni (Witbank) en Bloemfontein plaasgevind het.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE
Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Port Elizabeth en Mookgophong (Naboomspruit)
Die eerste uitdunrondes van die ATKV-Redenaarskompetisie vind tans landwyd plaas. Hier is die uitslae van die eerste ronde wat in onderskeidelik Port Elizabeth en Mookgophong (Naboomspruit) plaasgevind het.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE
Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Kuilsrivier, Vanderbijlpark, Wolmaransstad
Die eerste uitdunrondes van die ATKV-Redenaarskompetisie vind tans landwyd plaas. Hier is die uitslae van die eerste ronde wat in onderskeidelik Kuilsrivier, Vanderbijlpark en Wolmaransstad plaasgevind het.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Durban, KZN

posted on
Redenaarsuitslae 2017: Eerste ronde – Durban, KZN
Die uitslae van die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 5 Mei in Durban gehou is, is bekend gemaak.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE
Page 1 of 3 FirstPrevious [1]23 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF