NUUS

Argief per kategorie: WoordveertjiesTerug
RSS

Amanda Strydom tydens Woordveertjies vereer

posted on
Amanda Strydom tydens Woordveertjies vereer
16 Woordveertjies is Vrydagaand in Durbanville toegeken vir uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Woordveertjies

ATKV-Woordveertjies: Hier is die finaliste

posted on
ATKV-Woordveertjies: Hier is die finaliste
Die finaliste van die ATKV-Woordveertjies 2016 is pas aangekondig. Hier is hulle:
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Woordveertjies

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers

posted on
Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners, is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die agtste keer aangebied.Sewentien Woordveertjies is toegeken vir uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord.Sandra Prinsloo was die gasvrou, saam met ’n groep jong en talentvolle akteurs, onder andere Cintaine Schutte, Carel Nel, Whaden Johannes, Greta Pietersen en Bianca de ...
Lees meer
| Categories: Woordveertjies, KUNSTE

ATKV-Woordveertjies finaliste word bekend gemaak

posted on
Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by D’Aria, Durbanville aangebied word.Tydens hierdie prestige-geleentheid word uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord bekroon.Finaliste (alfabeties gelys volgens van) in die volgende kategorieë, sluit in:ATKV-Prosaprys se beoordelaars was: Thys Human, Riana Scheepers en Kirby van der Merwe met die volgende finaliste:Ester – Kerneels Breytenbach (Human&Rousseau)’...
Lees meer
| Categories: Woordveertjies, KUNSTE

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF