NUUS

Argief per kategorie: ATKV-SpelathonTerug
RSS

Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon

posted on
Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon
Sosiale media openbaar gereeld die swak gehalte van spelling, nie net onder jongmense nie, maar ook onder volwassenes. Lelike taalgoggas verskyn in die kuberruim wat enige taalpuris se nekspiere sal laat bult, maar gelukkig is daar hoop.
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV-Spelathon
ATKV-Spelathonfinaliste is nie bang vir moeilike woorde nie
“Dit is nie net noodsaaklik om reg te kan spel nie, maar kompetisies soos die ATKV-Spelathon maak dit ook vir leerders lekker om te spel,” sê René Zietsman, projekorganiseerder van die ATKV.
Lees meer
| Categories: TAAL, ATKV-Spelathon
Op die Spel soek nou beste spellers by skole en kampusse
Een van die maniere waarop die ATKV verseker dat Afrikaans se status as ’n hoëfunksietaal gehandhaaf word, is deur bevordering van goeie taalgebruik en spelling. Die ATKV-Spelathon is ’n gewilde nasionale kompetisie vir graad 9- en 10-leeders. Vroeër vanjaar het die ATKV-Spelathonkampioene aan spesiale uitgawes van kykNET se spel- en taalspeletjieprogram, Op die Spel, deelgeneem en ook goed gevaar.
Lees meer
| Categories: ATKV-Spelathon

ATKV-Spelathonfinaal: Huistaal

posted on
Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.Geluk aan die wenners:Gr. 9 Huistaal:1ste: Miché Nel - Hoërskool Sentraal  -  Vrystaat2de: Gina-Mari Steyn  -  Hoërskool Gimnasium Paarl  -  Wes-Kaap3de: Andri Longland  -  Hoërskool Martin OosthuizenGr. 10 Huistaal:1ste: Madenique van Wyk  -  Hoërskool Prieska  -  Noord-Kaap2de: Kyla Gerber  -  Hoërskool Sentraal  -  Vrystaat3de: Petra Laubscher  -  Hoërs...
Lees meer
| Categories: ATKV-Spelathon, TAAL

Spelathon is pret en bou wedersyds goeie verhoudinge

posted on
“Daar word dikwels oor kinders (en volwassenes!) se spelvermoë gekla, maar deur die ATKV-Spelathon raak die moedertaal- en niemoedertaalsprekers van Afrikaans ernstig oor die spel van Afrikaanse woorde,” sê Tina Mashobane, projekorganiseerder van die ATKV.Volgens Evelyn Ferreira, senior bestuurder: taal van die ATKV, is die hoofdoel van die ATKV se taalafdeling om die Afrikaanse taal te bevorder. “Dit doen die ATKV deur middel van verskeie projekte waarvan die spelkompetisie, Spelathon, een i...
Lees meer
| Categories: ATKV-Spelathon, TAAL

Die ATKV-Spelathon sit die speel terug in spel

posted on
Die enigste ding lekkerder as om ‘gespikkeldeminiatuurgroentekewer’ te sê, is om dit reg te kan spel – en regoor die land het leerders ernstig voorberei vir die Spelathon-finales in die onderskeie provinsies in die hoop om na die nasionale finaal in Oktober te kan deurdring.Die nasionale finaal vir Afrikaans EAT (Eerste Addisionele Taal) vind op 17 Oktober en Afrikaans HT (Huistaal) vind op 24 Oktober in Johannesburg plaas. Skakel gerus vir Tina Mashobane by 011 919 9018 vir meer inligting hi...
Lees meer
| Categories: ATKV-Spelathon, TAAL

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF