NUUS

Argief per kategorie: MeertaligheidTerug
RSS
Kom leer ’n bietjie Tswana tydens die ATKV en UJ se meertaligheidsnaweek
Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Skool vir Tale weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid en taalliefhebbers gaan die kans kry om deel te neem aan verskeie aktiwiteite in Aucklandpark en Soweto.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

En die wenners van die #MyTaal-kompetisie is...

posted on
En die wenners van die #MyTaal-kompetisie is...
Die wenners van die ATKV se #MyTaal-kompetisie het nie net met unieke slagspreuke vorendag gekom nie, maar ook hul passie vir hul moedertaal op Internasionale Moedertaaldag gewys.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

'n Viering van #MyTaal, #JouTaal, #OnsTaal

posted on
'n Viering van #MyTaal, #JouTaal, #OnsTaal
#MyTaal-simposiumgangers het die geleentheid gekry om na sprekers soos Ivor Price, dr. Theuns Eloff, Christien Neser en Dumile Mateza te luister.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid
ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek 2016: ontdek ons taalerfenis
Vanjaar het die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid gevier.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid
Vanjaar het die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid gevier. Ontdek ons taalerfenis was die tema van vanjaar se ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek en taalliefhebbers kon vanjaar weer deelneem aan verskeie aktiwiteite in Soweto en ook op die Kingsway-kampus van UJ.Die naweek se verrigtinge is op 19 Mei op ʼn gepaste wyse by Soweto se bekende Hector Pieterson-museum geopen. Dr. Lolie Makhubu, s...
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid
ATKV/UJ-MEERTALIGHEIDSNAWEEK 2016: ONTDEK ONS TAALERFENIS
Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Afrikaans en Departement Linguistiek weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid. Taalliefhebbers kan die naweek van 20 en 21 Mei deelneem aan verskeie aktiwiteite op die Kingsway-kampus van UJ, en ook in Soweto by die Protea City Gemeenskapsentrum.
Lees meer
| Categories: TAAL, Meertaligheid

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF