NUUS

Argief per kategorie: ATKV-SkryfskoolTerug
RSS

Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied

posted on
31 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so.Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare hier ’n wegspringplek of hupstoot vir hul loopbane kom vind. Van 14–18 Maart 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.Bekroonde skrywers wat ook boeiende geselsers is, kom gee inspirasie en wenke aan dié wat die leer wil klim as skrywers van verhale, gees...
Lees meer
| Categories: ATKV-Skryfskool, TAAL

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF