NUUS

Argief per kategorie: Vriende van AfrikaansTerug
RSS

1000 kleuters kry boeke danksy Nederlander se skenking

posted on
1000 kleuters kry boeke danksy Nederlander se skenking
Prof. Carel Jansen en sy vrou het op hul 25ste troudagviering die gaste gevra om nie geskenke te bring nie, maar wel ’n koevert met ’n bydrae vir die VVA se boektrommels.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans
Vriende van Afrikaans deel amper 1400 boeke in Richtersveld uit
’n Geharde, maar pragtige landskap, sout-van-die-aarde-mense wat met min baie vermag en kinders wat nie hul hande van boeke kan afhou nie.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans, ONDERWYS, GEMEENSKAP
Woordfees 2018: Kom gesels saam oor waarde van voorlees
Kom woon ’n werkswinkel by saam met Amanda de Stadler en Chareldine van der Merwe van die VVA om saam te gesels oor maklike, kreatiewe maniere om kinders so vroeg as moontlik aan die wêreld van woorde en stories bloot te stel.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

Hier kry jy afslag op Koop-’n-Afrikaanse-boekdag

posted on
Hier kry jy afslag op Koop-’n-Afrikaanse-boekdag
Op 14 Augustus vier ons weer Koop-’n-Afrikaanse-boekdag en die lys van deelnemende boekwinkels waar jy afslag kan kry, is nou beskikbaar.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans
Vier Koop-’n-Afrikaanse-boekdag en ontketen ’n leesrevolusie
Dit het 13 jaar gelede by ’n blink gedagte begin en in 2017 gaan ons dit weer doen en alle boekwurms gaan hierby baat vind. Op 14 Augustus vier ons weer Koop-’n-Afrikaanse-boekdag.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

'Biblioteke is plekke waar mense boeke ontmoet'

posted on
'Biblioteke is plekke waar mense boeke ontmoet'
’n Baie lewendige werkswinkel oor die rol van biblioteke in die onderwys is onlangs by die Laerskool Welgemoed in die Kaap gehou.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

Vriende van Afrikaans-nuusbrief: Mei 2017

posted on
Vriende van Afrikaans-nuusbrief: Mei 2017
Die Vriende van Afrikaans se nuusbrief, Doendinge in Afrikaans, bring in Mei onder meer hulde aan Karel Schoeman en kyk terug op hul doen en late die afgelope twee maande.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

Die ATKV sê dit is lekker om te lees

posted on
Die ATKV sê dit is lekker om te lees
“Die Wêreldboekedag bied die geleentheid om die ATKV en Vriende van Afrikaans se daaglikse betrokkenheid by leesbevordering te vier.”
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

Vriende van Afrikaans-nuusbrief: Maart 2017

posted on
Vriende van Afrikaans-nuusbrief: Maart 2017
Die Vriende van Afrikaans se nuusbrief, Doendinge in Afrikaans, gesels in Maart oor onder meer hul doen en late by die Woordfees en publiseer ’n dankiesê-brief van Linda Groenewald van Bollieland.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans

Maak ’n verskil en ondersteun die boektrommelprojek

posted on
Maak ’n verskil en ondersteun die boektrommelprojek
Meer as 70% van ons land se skole het nie biblioteke nie. As ’n kind nie by die skool kan lees nie en daar ook nie by sy ouerhuis boeke is nie – waar gaan hy/sy bekend gestel word aan die wonderwêreld wat net die lees van boeke kan oopsluit.
Lees meer
| Categories: TAAL, Vriende van Afrikaans
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF