NUUS

Argief per kategorie: ATKV-TakTerug
RSS

Maggies Gert, kyk daai tert!

posted on
Maggies Gert, kyk daai tert!
Met 300 kg se joghurt, pakke en pakke tennisbeskuitjies en jellie en agt uur se handewerk het die ATKV-jeugtak Dinamika van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage Donderdag daarin geslaag om ’n sjokoladebrokkie-joghurt-yskastert van 4m by 4m aanmekaar te slaan.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

ATKV-tak gaan groot met passiespel

posted on
ATKV-tak gaan groot met passiespel
Die ATKV-tak Gemeenskapsteater in Bloemfontein in samewerking met Sukovs gaan hierdie Paastyd groot met een van die grootste Afrikaanse gemeenskapsteaterprojekte nog.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

So tiek die ATKV-takke in Maart

posted on
So tiek die ATKV-takke in Maart
Die ATKV-takke het in Maart weer ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe gemaak. Hier is ’n kykie na hul doen en late.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

Koorfees wil vir ander kore wys wat gedoen kan word

posted on
Koorfees wil vir ander kore wys wat gedoen kan word
Die Akkedissiekoorfees op Villiersdorp is nie net 'n lekker saamsinggeleentheid nie, maar wil ook vir ander kore op die dorp wys wat moontlik is.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

'Asseblief, pass ‘ie torch aan'

posted on
'Asseblief, pass ‘ie torch aan'
Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om 12 vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

ATKV-TAK SUURBRAAK SE VREUGDEFEES

posted on
ATKV-TAK SUURBRAAK SE VREUGDEFEES
Hierdie geleentheid word reeds die afgelope drie jaar deur die Suurbraak-tak van die ATKV gereël om die inwoners en besoekers bekend te stel aan die talente en pragtige omgewing van Suurbraak, ’n historiese sendingdorpie ongeveer 20 km oos van Swellendam.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

ATKV-Kosmosrand tak

posted on
Die ATKV-Kosmosrand tak het Woensdag 6 Januarie 2016 ‘n besluit geneem om ‘n waterprojek te loots waardeur hulle water sou insamel om gemeenskappe te ondersteun waar daar ‘n ernstige water nood die afgelope paar weke ontstaan het. “Elke dag hoor jy in die nuus daarvan en ons het toe besluit om oor te gaan in aksie,” sê Tracey Van Wyk, Voorsitter van die Kosmosrand-tak.Binne 24 uur het verskeie groepe by hulle aangesluit, onder andere Hoërskool Oosterland, Cpf, die polisie, privaatsektor gro...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

ATKV-takjaarvergaderings

posted on
Die ATKV-takjaarvergaderings (TJV) is tans in volle swang.  Oor Januarie en Februarie ’16 gaan daar meer as 320 TJV gehou word.  Hierdie TJV is baie belangrik vir takke en die ATKV aangesien dit die 2015 “takjaar” afsluit. Dit is by hierdie statutêre vergaderings waar ʼn tak se geouditeerde finansiële staat, die jaarverslag en die tak se 2016 jaarprogram onder andere goedgekeur word.Dit is ook gedurende hierdie vergaderings waar nuwe takbesture verkies word. ʼn Tak kan ook hier besluit wat di...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

VKO-Personeel word bederf

posted on
ATKV-AbbAsorg en die ATKV-tak in Wellington bederf saam-saam die VKO-personeel in die  landbougemeenskappeOp 7 November 2015 is 30 VKO-personeellede uit die boerderygemeenskappe in die Wellington-omgewing deur die ATKV op die hande gedra.Die dag was vol pret en vermaak, maar ook met baie pitkos want die uitsluitlike doel was om opvoeders te motiveer en te bemagtig om hulle droom na te volg.  Want die eintlike armoede is wanneer jy nie ’n droom het nie en nie net wanneer jy nie in jou fisiese be...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg, ATKV-Tak

STYWE LYNE IN SUID-KZN!

posted on
Op Saterdag, 21 Maart 2015 het die lyne behoorlik styf gestaan by Stoney Brook-dam in die omgewing van Kokstad! ATKV-tak Grenswag het 'n visvangkompetisie gereël waarvoor die hele gemeenskap kon inskryf van 0 - 100 jaar oud en vir alle kultuurgroepe. Met groot opgewondenheid is die visstokke afgestof en het daar nagenoeg 66 vissermanne- en vroue opgedaag! Die kompetisie het van 8:00 - 16:00 geduur. Hierdie was 'n fondsinsamelingsprojek van die tak vir behoeftige kinders in die gemeenskap. Daar w...
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF