NUUS

Argief per kategorie: CrescendoTerug
RSS

'Mamre' keer terug na Mamre

posted on
Die klein dorpie Mamre, aan die Weskus, gaan Vrydag ’n groot oomblik beleef wanneer Whaden Johannes hierheen terugkeer om die toneelstuk 'Mamre' op te voer.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

ATKV-Crescendo stap ’n pad met finaliste

posted on
ATKV-Crescendo is nie ’n talentsoek-kompetisie nie, dit is ’n langpadstaptog saam met diegene wat honger na sukses. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo
Die dag toe Francis Brown haar oudisie vir die ATKV-Crescendo-kompetisie afgelê het, het haar papier gebewe van “wes na oos”. Maar die 63-jarige “doodgewone moedertjie” van Atlantis in die Wes-Kaap het haar slag gewys en spog nou met haar eie musiekvideo, “Bruin kind”.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

Bestel nou ATKV-Crescendo se CD 'Grensloos'

posted on
Ná die ongelooflike sukses van die projek en die uitsonderlike talent van die finaliste in Crescendo 2015 en 2016, het die ATKV besluit om op 10 Desember die eerste in ʼn reeks CD’s uit te reik.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Crescendo

Die song wil my nie los nie sal jou laat lag en huil

posted on
Die sewe topliedjieskrywers, gekies uit die ATKV-Crescendo-kompetisie in 2015, blyk toe ook sangers te wees en is op Aardklop te sien in Die song wil my nie los nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Liedjieslypskool, Kunstefeeste, Aardklop, Crescendo

Crescendo: Oudisies in Potchefstroom gehou

posted on
Dit is ATKV-Crescendotyd in Potchefstroom en as jy liedjies skryf en groot drome oor ’n loopbaan in die musiekbedryf droom, moet jy ’n oudisie kom aflê.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Liedjieslypskool, Crescendo

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF