NUUS

Argief per kategorie: TaalgenootTerug
RSS

Vir Marga Jonker is skryf ’n antidepressant

posted on
Vir Marga Jonker is skryf ’n antidepressant
Marga Jonker het al vyf jeugboeke met die natuur en perde as temas geskryf, asook ’n prenteboek. Taalgenoot het met haar in aanloop tot die SA Children's Book Fair gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Jaco Jacobs en Fanie Viljoen gesels boeke

posted on
Jaco Jacobs en Fanie Viljoen gesels boeke
Dink ’n mens aan kinder- en jeugliteratuur, kom Fanie Viljoen (FV) en Jaco Jacobs (JJ) se name dadelik by jou op. Taalgenoot het met hulle in aanloop tot die SA Children's Book Fair gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Kinderboekskou ’n moet

posted on
Kinderboekskou ’n moet
Elizabeth Wasserman is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers. Taalgenoot het in aanloop tot die SA Children’s Book Fair met haar gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Taalgenoot: Terug na die 80’s

posted on
Taalgenoot: Terug na die 80’s
Hy is jonk, talentvol en baie besig ‒ voor en agter die kameras – as akteur en rolprentvervaardiger. Roelof Storm het die titelrol in die bekroonde rolprent Johnny is nie dood nie vertolk. Taalgenoot het met hom gesels ... 
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

PG du Plessis: 'Nog ’n paar jaar om te gaan'

posted on
PG du Plessis: 'Nog ’n paar jaar om te gaan'
PG du Plessis het in Taalgenoot se Lente-uitgawe in 2015 teruggekyk op sy lewe en ook die pad vorentoe. Lees die artikel hier.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
KYK: Taalgenoot-redakteur ’n ambassadeur vir Afrikaans
Johan Jack Smith, Taalgenoot se redakteur, is as een van Afrikaans.com se ambassadeurs aangewys. Johan het met Pieter Cloete oor die tydskrif gesels.
Lees meer
| Categories: TAAL, KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Taalgenoot-redakteur kies sy 10 gunsteling-boeke

posted on
Taalgenoot-redakteur kies sy 10 gunsteling-boeke
Johan Jack Smith, redakteur van Taalgenoot, sê hy het vandag baie meer waardering vir boeke soos Kringe in ’n Bos, Fiela se kind en Die jaar toe my ma begin sing het.
Lees meer
| Categories: Tydskrifte, Taalgenoot
Wilhelm van der Walt oor 'Liewer' en Anna-Mart van der Merwe
Liewer is ’n debuuttoneelproduksie op die Klein Karoo- Nasionale Kunstefees wat mense aan die praat het. Die feeskoerant, Krit, meen “dit as grens aan geniaal”.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot

Tertius Kapp gee raad aan aspirant-skrywers

posted on
Tertius Kapp gee raad aan aspirant-skrywers
Taalgenoot het met Tertius Kapp gesels oor wat hy glo aspirant-skrywers moet doen om gepubliseer te word, vroulike misdaadskrywers en hoe om die jeug te kry om meer teater toe te gaan.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
Bibi se 'Fotostaatmasjien' is 'vriendelik vir lui lesers'
Bibi Slippers is die wenner van die Eugène Marais-prys in 2017 vir haar digbundel, Fotostaatmasjien. Sy is ook die aanbieder van In die Bed met Bibi op VIA. Taalgenoot het by die KKNK met haar gesels.
Lees meer
| Categories: KORPORATIEF, Tydskrifte, Taalgenoot
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF