NUUS

Argief per kategorie: LeesprojekTerug
RSS

Leesprojek 2016 se uitslae is hier

posted on
Het jou kind deelgeneem aan die ATKV se Leesprojek vir 2016? Die uitslae is nou beskikbaar. 
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek

Abbasorgkinders lees lekker op Stellenbosch

posted on
Op ‘n onlangse besoek aan die ATKV se Abbasorgsentrum op Stellenbosch het die taalafdeling se senior bestuurder, Evelyn Ferreira, hom vergewis van wat die drie-tot vierjarige kinders se leesvermoëns is en wat gedoen word om lees vir hulle ‘n aangename ervaring te maak. Op die foto sit Evelyn (regs) by die driejarige ........  wat hom in sy leesboekie verdiep. ‘n Geval van “jy in jou klein hoekie....”Benewens Abbasorg se bydrae is die taalafdeling met ‘n hele aantal van sy projekte gefokus ...
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek, AbbAsorg

Internasionale Woordeboekdag

posted on
“ʼn Woordeboek is vir ʼn spreker van enige taal soos wat tandepasta vir ʼn tandeborsel is,” so sê Naomi von Branden, bestuurder: taalaangeleenthede by die ATKV.  Goeie kommunikasie en die gebruik van ʼn woordeboek gaan dus hand aan hand, daarom is ʼn goeie woordeboek onontbeerlik en onmisbaar in byna enige taalsituasie.Internasionale woordeboekdag word jaarliks op 16 Oktober gevier. Die algemene doel van die viering van hierdie dag is om mense reg oor die wêreld bewus te maak van die onontbeer...
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek

Mooi storie - Die Joy-storie/The Joy Book/Ibali Lovuyo

posted on
Toe Nelia Hoogenhout 60 word, wou sy nie 'n groot verjaardagviering hê nie, maar geld om 'n boek te ontwikkel wat nege geestelike waardes vir klein kindertjies leer. Uit hierdie wens van Nelia het kartonboekies, pragtig geïllustreer, in drie tale, voortgevloei waarin Joy, die olifantjie, met kinders praat oor lewenswaardes. Hierdie boekie versprei Nelia nou na hartelus.Op 22 September het die VVA as deel van ons leesondersteuningsprojek in Kayamandi, die nuwe Vision Afrika Laerskool daar besoek ...
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek

Werkswinkels

posted on
Neem gerus kennis van die volgende werkswinkels wat aangebied word.Potchefstroom, NoordwesDie ATKV het ‘n werkswinkel vir laerskoolonderwysers wat Afrikaans (Gr.1-7) onderrig vir 24 Oktober 2015 by die Onderwyskampus (C6-gebou) van die Universiteit van Noordwes in Potchefstroom beplan.  Die kursus fokus hoofsaaklik op die volgende vier onderwerpe, aangebied deur kundiges op daardie gebied:  (1) Lees en die KABV  (2) Leesstrategieë  (3) Skep ‘n leeskultuur in die klaskamer  (4) Hoe ouers/onderw...
Lees meer
| Categories: TAAL, Leesprojek

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF