NUUS

Argief per kategorie: GEMEENSKAPTerug
RSS

ATKV reik uit na Knysna-slagoffers

posted on
ATKV reik uit na Knysna-slagoffers
Foto’s van lekkende vlamme en verwoesting in Knysna het Suid-Afrikaners die laaste paar dae met afgryse gevul. Die ATKV het besluit om op nasionale, sowel as takvlak, hulp te verleen aan mense wat deur die brande geraak is.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP

Gee ’n kind vlerke met jou My School-kaart

posted on
Gee ’n kind vlerke met jou My School-kaart
Met jou Woolworths My School-kaart kan jy nou saam met die ATKV se sosiaal-maatskaplike verantwoordelikheidsprogram, AbbAsorg, help om vir ’n kind vlerke te gee.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, AbbAsorg

Brei ’n serp vir Mandeladag

posted on
Brei ’n serp vir Mandeladag
Doen jou deel vir liefdadigheid en brei ‘n serp! Op 18 Julie vier ons Mandeladag, ’n wêreldwye liefdadigheidsinisiatief, en die ATKV vat vanjaar hande met Vrouekeur, LAPA Uitgewers en Bargain Books.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

Won Life en die gemeenskap wen met ATKV-Handevat

posted on
Won Life en die gemeenskap wen met ATKV-Handevat
Vir die Trevor Manuel Primary School en die Won Life Early Learning Centre was die laaste paar maande een vir die boeke.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, KUNSTE, Handevat

Skeerpoort Primary School kry warm water!

posted on
Skeerpoort Primary School kry warm water!
Daar is die naweek behoorlik gebibber tydens die eerste kouefront van die winter en danksy ’n ATKV-Handevatprojek het ’n plaasskool naby Hartbeespoort nou onder meer ’n sonwaterverhittingstelsel.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, KUNSTE, Handevat

Die ATKV-Stasiefees is ’n voorbeeld vir almal

posted on
Die ATKV-Stasiefees is ’n voorbeeld vir almal
Die ATKV-Stasiefees is 'n voorbeeld van hoe 'n multikulturele, veelrassige samelewing kán lyk. Dit was die woorde van Conrad Poole, uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak
ATKV-takke se suksesse op algemene jaarvergadering in die kollig
Japie Gouws meen die verskil wat ATKV-takke op gemeenskapsvlak maak, is van groot belang en ’n manier om dié organisasie se visie en missie daagliks uit te leef.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, Algemene Jaarvergadering

Maggies Gert, kyk daai tert!

posted on
Maggies Gert, kyk daai tert!
Met 300 kg se joghurt, pakke en pakke tennisbeskuitjies en jellie en agt uur se handewerk het die ATKV-jeugtak Dinamika van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage Donderdag daarin geslaag om ’n sjokoladebrokkie-joghurt-yskastert van 4m by 4m aanmekaar te slaan.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

ATKV-tak gaan groot met passiespel

posted on
ATKV-tak gaan groot met passiespel
Die ATKV-tak Gemeenskapsteater in Bloemfontein in samewerking met Sukovs gaan hierdie Paastyd groot met een van die grootste Afrikaanse gemeenskapsteaterprojekte nog.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak

So tiek die ATKV-takke in Maart

posted on
So tiek die ATKV-takke in Maart
Die ATKV-takke het in Maart weer ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe gemaak. Hier is ’n kykie na hul doen en late.
Lees meer
| Categories: GEMEENSKAP, ATKV-Tak
Page 1 of 6 FirstPrevious [1]2345 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF