NUUS

Argief per kategorie: HandevatTerug
RSS

ATKV-Handevat: Leesboekies met ope arms ontvang

posted on
ATKV-Handevat: Leesboekies met ope arms ontvang
Vir 1500 kinders in die Suid-Vrystaat het daar ’n nuwe wêreld oopgegaan toe hulle elkeen hul eie leesboekie gekry het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Handevat

ATKV-Handevatwenners se lig skyn helder

posted on
ATKV-Handevatwenners se lig skyn helder
Te danke aan ’n goeie skoot deursettingsvermoë, spanwerk, ’n duidelike visie en padkaart is Ripple Reading en Blair Atholl Primary Farm School as die wenners van die ATKV-Handevatkompetisie van 2016 aangewys.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Handevat

ATKV-Handevat: Kreatiwiteit uit ’n rommeltrommel

posted on
ATKV-Handevat: Kreatiwiteit uit ’n rommeltrommel
Harte uit leë koeldrankblikke. Krale en nagemaakte oliebolle uit herwonne eierhouers. Badsout uit laventel. Dit is maar net van die produkte wat die makers daarvan ’n tweede plek in die ATKV-Handevatkompetisie besorg het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Handevat

ATKV-Handevat: 'Die nuus het ons opgelig'

posted on
ATKV-Handevat: 'Die nuus het ons opgelig'
Die Republiek Primêre Skool sal nie net in 2017 sy 50ste bestaansjaar vier nie, maar is saam met Alexander Road High School as die derdeplekwenner in die ATKV-Handevatkompetisie aangewys. 
Lees meer
| Categories: Handevat, Kunstefeeste

ATKV-HANDEVAT: WAAR PROTES ÉN DADE HANDEVAT

posted on
ATKV-HANDEVAT: WAAR PROTES ÉN DADE HANDEVAT
Hoërskool Monumentpark vestig ’n traumahanteringsprogram by Kraaifontein AME Primêre Skool en wen ATKV-Handevat!
Lees meer
| Categories: Handevat

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF