NUUS

Argief per kategorie: KinderboektoekenningsTerug
RSS

Taaltoekennings aan leerders

posted on
Die ATKV gee al vir ʼn geruime tyd toekennings vir prestasies in Afrikaans op skool. Dit is pragtige sertifikate wat in verskillende kategorieë toegeken word. Die administrasie van hierdie toekennings word deur die taalafdeling by hoofkantoor hanteer en die werkswyse is reeds voorheen met ATKV-takke gekommunikeer. Ons doen ʼn beroep op takke om hulle van die prosedures in hierdie verband te vergewis. Die taalafdeling berei graag hierdie sertifikate vir takke voor om dit tydens skole se prysuitde...
Lees meer
| Categories: TAAL, Kinderboektoekennings

LAPA se kinderboeke skitter by Veertjies

posted on
LAPA Uitgewers pronk vanjaar weer met ’n hele rits wenners by die jaarlikse ATKV-Kinderboektoekennings. Dié kompetisie is die enigste van sy soort in Afrikaans waar jong lesers self in verskillende ouderdomskategorieë vir hul gunsteling-boeke stem – volwassenes se stem tel glad nie.LAPA het vanjaar oudergewoonte uitstekend gevaar en ses van die agt toekennings ingepalm.In die voorleeskategorie (graad RR-graad 1) is Marita van de Vyver se prettige prenteboek Die coolste ouma op aarde as die wen...
Lees meer
| Categories: Kinderboektoekennings, TAAL

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF