NUUS

Argief per kategorie: KUNSTETerug
RSS
#Heldhaftig: ATKV-tak Sommer net Ons woeker met projekte
Stan Lee, die legendariese medestigter van die bekende Marvel-strokiesprentboeke, het Maandag die tydelike met die ewige verwissel, maar hy sou beslis die helde van die ATKV-tak Sommer net Ons vir van sy strokiesprente kon oorweeg.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF
Armoede kry jong musikant nie onder; wen gesogte ATKV-prys
Melisizwe Plaatjie was 16 jaar oud toe sy vingers die heel eerste keer oor die klawers van ’n klavier gegly het terwyl hy hard probeer het om ’n toonleer in C-majeur te bemeester.
Lees meer
| Categories: KUNSTE
#Heldhaftig: Rondreisende biblioteek bemagtig dorpenaars
Boekwurms sal saamstem dat jy nie superkragte kry deur ’n radioaktiewe spinnekop wat jou byt nie, of ’n miljoenêr wat geld op ’n tegnologiese gevorderde uitrusting spandeer om booswigte ’n bloedneus te gee nie.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF

Sonél Brits nuwe besturende direkteur van ATKV-MSW

posted on
Sonél Brits nuwe besturende direkteur van ATKV-MSW
Die ATKV het bekend gemaak dat me. Sonél Brits die nuwe besturende direkteur van die ATKV-MSW (maatskappy sonder winsoogmerk) is.
Lees meer
| Categories: TAAL, ONDERWYS, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF
#Heldhaftig: Blinde teatergeselskap oorkom die onmoontlike 
Nie alle helde dra noodwendig ’n mantel nie – om die waarheid te sê, die meeste helde kan nie vlieg nie! En, kom ’n mens agter, party helde kan nie eens sien of hoor nie.
Lees meer
| Categories: TAAL, GEMEENSKAP, KUNSTE, KORPORATIEF

ATKV-Redenaars 2019: Temas bekend

posted on
ATKV-Redenaars 2019: Temas bekend
Dis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2019. Die temas is pas bekend gemaak.
Lees meer
| Categories: TAAL, Redenaars, KUNSTE

Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018

posted on
Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018
Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Toneelstuk deur leerders en regisseur se trauma geïnspireer
’n Jong meisie wat pleit dat rowers haar balletskoene los en kinders wat elke dag moet katvoet loop vir bendes, was die inspirasie vir een van die Hoërskool Tygerberg se toneelstukke, "Mister M en sy Mense", wat vanjaar aan die ATKV-Tienertoneelfinaal deelneem.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

ATKV-Tienertoneel spog met n splinternuwe afdeling

posted on
ATKV-Tienertoneel spog met n splinternuwe afdeling
Dit is ’n eerste in die vyf dekades van ATKV-Tienertoneel. ’n Splinternuwe afdeling vir ’n hele Tienertoneelgeselskap – van die regisseur, skrywer, spelers en die tegniese operateurs – wat uit slegs hoërskoolleerders bestaan.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
'Danksy ATKV-Postmatriek weet ek wat ek volgende jaar wil doen'
Vir die afgelope agt maande het skoolverlaters by ATKV-Postmatriek aan hul toekoms gebeitel en vir baie is die onsekerheid wat ná skool gekom het, nou vergete. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Postmatriek
Page 1 of 26 FirstPrevious [1]2345 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF