NUUS

Argief per kategorie: ApplousTerug
RSS

Applous: Bestel DVD's hier

posted on
Applous: Bestel DVD's hier
Het jy die finaal van die ATKV-Applouskoorkompetisie misgeloop? Vrees nie, die finale is op DVD beskikbaar.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous
Koor van Afrikaanse Hoër Meisieskool PTA bekoor beoordelaars
Met hul engelstemme het die koor van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Saterdagaand die beoordelaars bekoor en is hulle as die beste meer ervare hoërskoolkoor algeheel tydens ATKV-Applous aangewys.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

H/S Hendrik Verwoerd kraai koning by ATKV-Applous

posted on
H/S Hendrik Verwoerd kraai koning by ATKV-Applous
Die Hoërskool Hendrik Verwoerd van Pretoria het Vrydagaand koning gekraai tydens die finaal van ATKV-Applous en is as die beste gemengde Afrikaanse koor en die beste Afrikaanse koor algeheel aangewys.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Durbanville-kore maak skoonskip by ATKV-Applous

posted on
Durbanville-kore maak skoonskip by ATKV-Applous
Die Laerskool Gene Louw het dié woorde van Lizz Meiring, gasvrou van die finaal van ATKV-Applous, beaam toe dié koor as die beste meer ervare laerskoolkoor aangewys is.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Laerskool Mooirivier verdedig ATKV-Apploustitel

posted on
Laerskool Mooirivier verdedig ATKV-Apploustitel
Die Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het sy ATKV-Apploustitel Woensdagaand verdedig en is as die wenners gekroon in die afdeling Afrikaanse laerskoolkore.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Moenie koorleierswerkswinkel misloop nie

posted on
Moenie koorleierswerkswinkel misloop nie
Kort op die hakke van die finaal van ATKV-Applous 2017 bied die ATKV ’n koorleierswerkswinkel vir junior en minder ervare koorleiers in Pretoria aan.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous
ATKV-Applous 2017: Dié kore gaan sake in finaal uitspook
Ná weke van streekuitdunrondes en duisende kilometers is die finaliste wat deurdring na die ATKV-Applousfinaal in Pretoria bekend gemaak.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Applous 2016: 10 top- junior kore aangewys

posted on
Applous 2016: 10 top- junior kore aangewys
Dit is nié net senior laerskoolkore en hoërskoolkore wat aan die ATKV-Applous-kompetisie deelneem nie. Die kleintjies met hul engelestemme neem ook jaarliks deel.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Applous: Bestel DVD's hier

posted on
Applous: Bestel DVD's hier
Het jy die finaal van die ATKV-Applouskoorkompetisie misgeloop? Vrees nie, die finale is op DVD beskikbaar.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous

Applous: Hier is al die uitslae

posted on
Applous: Hier is al die uitslae
Die jaarlikse Applous-kompetisie is die afgelope naweek gehou en kore van oor die land heen het puik presteer. Hier is die finale uitslae.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Applous
Page 1 of 3 FirstPrevious [1]23 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF