NUUS

Argief per kategorie: MuziqTerug
RSS

Megan-Geoffrey Prins 'verlang huis toe'

posted on
Megan-Geoffrey Prins 'verlang huis toe'
Megan-Geoffrey Prins, die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie ATKV-Muziq in 2016, het met Martelize Brink gesels oor hoe hy verlang na sy mense en kos tydens sy studies in Amerika.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq
ATKV-Muziq eerste keer in die Kaap – bespreek jou plek nou
Die ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, Muziq, sal vanjaar die eerste keer in Kaapstad plaasvind.  
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq
Musici dring deur na tweede ronde van ATKV-Muziqanto en -Muziq
Die kandidate vir die tweede ronde van ATKV-Muziqanto en ATKV-Muziq is bekend gemaak. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto

Voormalige Muziq-wenners skitter steeds

posted on
Voormalige Muziq-wenners skitter steeds
Dylan Tabisher en Willem de Beer, albei musikante wat voorheen skitterend tydens die ATKV-Muziqkompetisie presteer het, het weer so gemaak.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

Ek het my gesin mal gemaak, sê jong pianis

posted on
Ek het my gesin mal gemaak, sê jong pianis
Sulayman Human, wat Saterdagaand derde in die ATKV-Muziq-kompetisie gekom het, het 11 jaar gelede as ’n 12-jarige seun agter ’n klavier gaan sit en nooit weer teruggekyk nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

Megan-Geoffrey Prins wen ATKV-Muziq

posted on
Megan-Geoffrey Prins wen ATKV-Muziq
Megan-Geoffrey Prins (26), die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq,het Saterdagaand in Potchefstroom R68 500 gewen met sy briljante klavierspel.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

Musici kan groot pryse wen tydens Muziq

posted on
Musici kan groot pryse wen tydens Muziq
ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika en spog die jaar met ’n totale prysgeld van R172 000.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

Muziq & Muziqanto Eerste Ronde Beoordelaars

posted on
Muziq & Muziqanto Eerste Ronde Beoordelaars
Muziq & Muziqanto - Al die Eerste Ronde Beoordelaars
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto

MUZIQ EN MUZIQANTO 2016 OUDISIES UITSLAE

posted on
Klik hieronder vir die volledige uitslae van die Tweede Ronde
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq

PRYSWENNERSKONSERTE 2016

posted on
Noluvuyiso Mpofu (sopraan) (wenner: ATKV-Muziqanto 2016) & Junnan Sun (klarinet) (wenner: ATKV-Muziq 2016) te siene tydens Richard Cock se Last Night of the Proms op 14 Mei (17:00) & 15 Mei (15:00) by die Veremarksaal, Port Elizabeth. Besprekings: Computicket
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF