NUUS

Argief per kategorie: MuziqantoTerug
RSS

Finaliste vir ATKV-Muziq en -Muziqanto bekend

posted on
Finaliste vir ATKV-Muziq en -Muziqanto bekend
Dis weer daardie tyd van die jaar wat sangers en instrumentaliste sake uitspook om deur te dring na die tweede ronde van ATKV-Muziq en -Muziqanto. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto
ATKV-Muziqanto-wenner skitter in internasionale kompetisie
Cecilia Rangwanasha, verlede jaar se wenner van die klassiekesangkompetisie ATKV-Muziqanto, het weer stem dik gemaak toe sy Sondagaand Unisa se internasionale sangkompetisie gewen het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto

John Roos sterf ná beroerte

posted on
John Roos sterf ná beroerte
Een van die reuse in Suid-Afrikaanse klassieke musiek, John Roos, is Maandagoggend in die ouderdom van 72 in Pretoria oorlede.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto
Jong kitaarspeler kan nou danksy die ATKV verder studeer
Die 19-jarige Brent January se drome was aan skerwe toe hy einde 2016 moes hoor dat hy nie aanvaar is om ’n graad in musiekuitvoering aan die Universiteit van Kaapstad te studeer nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto
Musici dring deur na tweede ronde van ATKV-Muziqanto en -Muziq
Die kandidate vir die tweede ronde van ATKV-Muziqanto en ATKV-Muziq is bekend gemaak. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto
Muziqanto-wenner wen gesogte beurs, op pad na Duitsland
Palesa Malieloa (24), die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto in 2016, se loopbaan gaan van krag tot krag.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto

KYK: CNN-dokkie oor ATKV-Muziqanto-wenner

posted on
KYK: CNN-dokkie oor ATKV-Muziqanto-wenner
Toe Noluvuyiso Vuvu Mpofu (24) in 2015 aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto, sou sy nooit kon raai dat CNN haar ’n jaar later sal nader vir ’n onderhoud nie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto

Jong sopraan wen ATKV-Muziqanto

posted on
Jong sopraan wen ATKV-Muziqanto
Tydens ’n glansgeleentheid is die jong sopraan, Palesa Malieloa (24) aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziqanto

Noluvuyiso Mpofu

posted on
Noluvuyiso Mpofu, ATKV-Muqizanto wenner 2015 is die naaswenner van die 35ste Internasionale Hans Gabor Belvedere-sangkompetisie.
Lees meer
| Categories: Muziqanto, KUNSTE

Muziq & Muziqanto Eerste Ronde Beoordelaars

posted on
Muziq & Muziqanto Eerste Ronde Beoordelaars
Muziq & Muziqanto - Al die Eerste Ronde Beoordelaars
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Muziq, Muziqanto
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF