NUUS

Argief per kategorie: RieldansTerug
RSS

ATKV-Rieldansers roep die reën tydens die 2017-finaal

posted on
ATKV-Rieldansers roep die reën tydens die 2017-finaal
Daar is Saterdagaand tydens die finaal van ATKV-Rieldans nie net gedans om as die beste stofmakers van 2017 gekroon te word nie, maar ook vir reën.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Finaliste vir ATKV-Rieldansfinaal 2017 aangewys

posted on
Finaliste vir ATKV-Rieldansfinaal 2017 aangewys
Dit was weer ’n tawwe ATKV-Rieldanskompetisie op die oewer van die Clanwilliamdam toe 30 rieldansgroepe mekaar die stryd tydens die semifinale ronde aangesê het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Kom skop saam stof op by die Clanwilliamdam

posted on
Kom skop saam stof op by die Clanwilliamdam
Die halfeindronde van die ATKV-Rieldanskompetisie vind eersdaags plaas en dis ’n moet as jy jou in die omgewing van Clanwilliam bevind.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Rieldansers kom van ver om hul staal te toon

posted on
Rieldansers kom van ver om hul staal te toon
26 Rieldansgroepe het die naweek op Calvinia toegesak en behoorlik stof opgeskop tydens die tweede kwarteindronde van die ATKV-Rieldanskompetisie.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans
Kyk wie dring deur na die halfeindronde van ATKV-Rieldans
Die kwarteindronde van die ATKV-Rieldanskompetisie is onlangs in Vredendal gehou en een ding is seker, die halfeindronde gaan ’n naelbyt stryd wees.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Rieldansers spook sake in kwarteindronde uit

posted on
Rieldansers spook sake in kwarteindronde uit
Desember is om die draai en dit beteken dat rieldansers een van die dae sake tydens die finaal van die ATKV-Rieldanskompetisie gaan uitspook .
Lees meer
| Categories: Rieldans

Titaniese rieldansstryd in Bitterfontein

posted on
Titaniese rieldansstryd in Bitterfontein
Die vierde ATKV-Rieldansstreeksuitdun tussen 24 groepe in Bitterfontein was ’n titaniese stryd.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Rieldansers ruk en riel in Bellville

posted on
Rieldansers ruk en riel in Bellville
Die stof het Saterdag laag oor Bellville gehang toe die ATKV-Rieldanskompetisie vir 2017 se eerste streeksuitdunronde hier afgeskop het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

Snitte op rieldans-CD sal jou voete laat jeuk

posted on
Snitte op rieldans-CD sal jou voete laat jeuk
Vir ’n klomp rieldansmusikante het ’n droom waar geword toe hulle die CD, Ruk en Riel Volume 1, die eerste keer vasgehou het.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans

ATKV-Rieldansfinaal: Die riel is in ons siel

posted on
ATKV-Rieldansfinaal: Die riel is in ons siel
Die Betjies van Betjiesfontein en Betjies Rooirots het Saterdag met een doel voor oë by die ATKV-Rieldansfinaal in die Paarl opgedaag: Hulle wou wen. En so gesê, so gedaan. 
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Rieldans
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF