NUUS

Argief per kategorie: SêrTerug
RSS

ATKV-Universiteitesêr

posted on
Die ATKV-Universiteitesêrfinaal vind op 29 Augustus in Stellenbosch plaas.Op Vrydag, 24 Julie het die kampusfinaal van die Noordwes-Universiteit: Potchefstroomkampus plaasgevind en die uitslag is soos volg:Mans:Eerste plek: CaputTweede plek: VeritasDerde plek: HeimatDames:Eerste plek: Wag ‘n BietjieTweede plek: KlawerhofDerde plek: KasteelKlik hier vir die fotogalery
Lees meer
| Categories: Sêr, KUNSTE

Sêr begin op 'n hoë noot by Pukke

posted on
Die ATKV-Universiteitesêr is om die draai en vanjaar is Maties die gasheer vir die finaal wat op 29ste Augustus in Stellenbosch plaasvind.Hierdie gewilde a cappella sangkompetisie is die hoogtepunt van elke deelnemende universiteit se kunstekalenderDie Pukke se finaal skop vanjaar eerste af en vind Vrydag 23 Julie plaas en kaartjies het in minder as 10 minute uitverkoop.Sêr-kaartjies verkoop vinniger uit as ‘n toets teen die All Blacks of ‘n One Direction konsert sê Jaco van der Walt , Direkte...
Lees meer
| Categories: Sêr, KUNSTE

SOEK

KATEGORIES

ARGIEF