NUUS

Argief per kategorie: TienertoneelTerug
RSS

ATKV-Tienertoneel 2017: H/S Tygerberg kraai koning

posted on
ATKV-Tienertoneel 2017: H/S Tygerberg kraai koning
Die Hoërskool Tygerberg wat vanjaar met twee produksies in die ATKV-Tienertoneelfinaal gespog het, het sy uitstekende prestasie voortgesit toe die produksie, Innie Selle, Saterdagaand in die Kunstekaapteater as die wenner gekroon is.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
ATKV-Tienertoneel: Stuk van HMS Bloemhof draai nie doekies om
René Cloete van die Hoër Meisieskool Bloemhof het met Izak de Vries van die ATKV gesels oor hul stuk, “Wag, ek kry gou my foon (en soos sulke goed)”, wat een van die finaliste in die ATKV-Tienertoneelfinaal is.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
ATKV-Tienertoneel: Benoude oomblikke toe akteur verdwyn
Die Hoërskool Zwartkop beleef ’n tienertoneeldroomjaar, maar dit was so hittete of hulle het een van hul akteurs verloor.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

ATKV-Tienertoneel 2017: Dié 15 skole gaan finaal toe

posted on
ATKV-Tienertoneel 2017: Dié 15 skole gaan finaal toe
Ná ’n maand van ATKV-Tienertoneelstreeksfeeste, duisende kilometers en wat deur Cintaine Schutte, aktrise en beoordelaar, beskryf kan word as "onvergeetlike teater, hope talent, asemrowende nuwe tekste" is die 15 beste Tienertoneelproduksies vir 2017 aangewys.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Toneelspelslypskool – ’n móét vir hoërskoolleerders
Vir hoërskoolleerders – kom leef jou liefde vir toneelspel uit en leer nuwe tegnieke op Vrydag 7 Julie by die ATKV-Toneelslypskool in spel by die Roodepoort-teater.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Bekende aktrise kom gee raad oor spelleiding tydens slypskool
Wat is spelleiding? Hoekom is dit belangrik vir die sukses van enige teaterproduksie? Watter tegnieke en aktiwiteite kan ek gebruik om spelleiding aan my spelers te bied?
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Klank, beligting en verhoogbestuur onder die loep tydens slypskool
As jy deel vorm van ’n teaterproduksie se tegniese span sal jy by die ATKV se opleiding in klank, beligting en verhoogbestuur op 5 Julie by die Roodepoort-teater kan baat.
Lees meer
| Categories: Tienertoneel

Kom leer oor die boublokke van regie tydens slypskool

posted on
Kom leer oor die boublokke van regie tydens slypskool
Kom leer nuwe tegnieke en vind inspirasie om jou visie en konsep te laat lewe op die verhoog tydens die ATKV se slypskool in regie by die Roodepoort-teater.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel

ATKV-Tienertoneel: Nuus in kort

posted on
ATKV-Tienertoneel: Nuus in kort
Stel jy belang in die ATKV-Tienertoneelkompetisie? Dan is dié nuusbrief net vir jou. Lees hier meer oor die kompetisie, die teksskryfskool en die toneelslypskool.
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Krap jy kop oor ’n dramateks? Hier is ’n kursus vir jou
Hoe skryf mens ’n dramateks? Maklik. Jy sit karakters op ’n verhoog en jy laat hulle praat.   Hoe skryf jy ’n dramateks wat ’n gehoor amuseer, ontroer, stimuleer en selfs uitdaag? Dis ’n bietjie moeiliker.  
Lees meer
| Categories: KUNSTE, Tienertoneel
Page 1 of 3 FirstPrevious [1]23 Last

SOEK

KATEGORIEË

ARGIEF